Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6226 reviews.
"Ons is mal oor Bettysbaai - stil en pragtige gebied. Beslis die plekkie om weg te kom van ons gejaagde lewe en net om rustig te wees. Daar is ander dorpies rondom, soos Hermanus, Kleinmond en vele meer om te besigtig."
"Gasvrye dorpie met vriendelike mense. 'n Besoek aan Die Bloubakkie is 'n moet van Kleinmond."
"Pragtige dorp in die Overberg. Die Canola lande is asemrowend mooi op die oomblik."
"Pragtige dorpie. Oulike snuistery-winkels. Was verbaas dat die skipwrakmuseum Saterdag toe was."
"A good place to break away from the city. If small towns make you happy, then Gansbaai will fit the bill. Lots of shops in case you forgot to pack an essential. Sit and watch the glorious surroundings. You will want to stay longer."
"Love the fact that such a glorious getaway is so accessible and ticks so many boxes. A real treat."
"Gansbaai het my nie beïndruk nie, maar ek het verlief geraak op Franskraal en Stanford."