Geverifieerde Resensie
South Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 218 resensies.
Murdock Valley, Suidelike Skiereiland
Beaches and Mountains"Uit besige Simonstad, maar na genoeg om vinnig te bereik. Natuur is asemrowend mooi."
Scarborough, Suidelike Skiereiland
Shutters on Hilltop"Ons geniet Scarborough, naby aan Kaapstad, perfek vir 'n vinnige wegbreek. Die strand is baie lekker en Scarborough is klein genoeg om gemaklik met kinders rond te stap en te verken."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
1 New Kings at the Majestic Village"Awesome spot for a long weekend. Close to Cape Point, Boulders Beach and Muizenberg."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Fisherman's Watch"Verkeer net soms besig in die middedorp en na aangrensende dorpe. "
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Oceans Echo"Klein dorpie naby alle aantreklikhede met 'n fantastiese swemstrand."
Murdock Valley, Suidelike Skiereiland
Beaches and Mountains"Ligging het ons gepas, naby Simonstad, Vishoek en Kaappunt."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Fisherman's Watch"A small town on the Cape Coast, beautiful relaxed. A place to be if you want to relax and enjoy the scenery in and around the town."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Blue Roof Bungalow"So much to see, super easy to find your way around. The people are very friendly around here. Beautiful oceanic views. Really Peaceful. "
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
The Baytree Beach House"Kalk Bay dinner at the Theater with Bloopers show is an absolute must for anyone who needs a good hearty laugh. Easy Uber ride home. Great shops and restaurants line the Kalk Bay streets. "
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
House at Pooh Corner"Dit was my eerste keer in Noordhoek ook en ek kan nie glo ek was nog nie daar nie, dis pragtig en so boomryk en mooi ek sal definitief weer soontoe gaan."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Salop House"Many outdoor activities in the surrounding area within a short travelling and walking distance."
Scarborough, Suidelike Skiereiland
Beach Break"Scarbourough is 'n pragtige wegkruipdorpie met interessante kuierplekkies en ongelooflike natuurskoon."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Harbour View at Majestic Village"Lieflik, maar raserig met verkeer, clubs en 'n trein."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Rustige woonarea, maar steeds binne bereik van soveel om te sien en te doen. Noordhoek se strand is pragtig! Het onvergeetlike aangename naweek daar deurgebring."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Cosy Vishoek"Excellent help, safe, beach vibes. Location is just perfect."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Chartfield Gastehuis"Lovely place with interesting shops and restaurants. The Brass bell would be a place to visit. "
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
The Duke at the Majestic Village"A little piece of heaven on earth."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Delahilcremat"Harbour Bay winkelsentrum het oulike winkels en lekker eetplekke. "