Verified Reviews
Umhlanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Umhlanga
Rated 4.7 out of 5 based on 209 reviews.
"It's a great location with all you need in close proximity. Love it here, chilled vibes."
"Beautiful and best holiday destination. I love the promenade and UIP as well as the cleanliness of the surroundings. Can't wait for Oceans Mall building to be complete."
"Umhlanga is bietjie sleg geaffekteer na die vloede, see is besoedel met riool agv die rioolstelsels wat na die vloede nog nie reg gemaak is nie. Kort dringende aandag. Slegte reuk wat in die lug hang en kan nie op die see kom nie."
"Mal oor Umhlanga, lekker vibe, veral by die village. Ek is net bly ek hoef nie elke dag met 'n handrat kar daar rond te ry nie. Lekkere baie bulte en opdraendes by interseksies. Sal weer terug kom Umhlanga toe."
"Umhlanga is 'n uitstekende vakansiebestemming, gaan elke jaar vir 'n week daar vakansie hou."
"Umhlanga is gerieflik geleë met al die nodige infrastruktuur vir beide besigheid en vakansie gangers. "
"Geniet altyd Umhlanga. Net jammer dit raak nou oorontwikkel en heeltemal toegebou. Ons het altyd die parke en groen areas geniet. Die ekstra hoë geboue gee dit 'n stadsatmosfeer veral die verkeer oor die naweke en spitstyd is 'n riller."
"Baie skoon en alles is naby. Stand was verbasend skoon na die vreeslike reën. Toiletgeriewe was bo verwagting baie skoon."
"Baie besige area en meer gepas vir mense wat soek na die nightlife van die plek en nie omgee vir orals in verkeer sit nie."
"Baie moderne en duur vakansieplek met min normale en bekostigbare winkels. Is meer "for the rich and famous" mense."
"Al negatiewe kommentaar is die besige verkeer teenoor 'n plek soos Ballito, maar restaurante is volop en die kos is uitstekend."