Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Klawer, Weskus

Klawer Hotel

"Small town, not a tourist attraction but en route to see the flowers in Nieuwoudtville, Vredendal, Vanrhynsdorp and Nieuwoudtville."

Paternoster, Weskus

Die Werf on the Beach

"Paternoster is een van die mooiste dorpies in ons land. Dit is jammer dat al die (onwettige) kreefverkopers, bedelaars en geleentheidsdiewe die ervaring effe versuur."

Lambertsbaai, Weskus

Bokkomblommetjie

"Sal volgende keer nader aan die see bly en nie weer in die bo dorp nie. Te veel wat mens dophou en ongemaklik laat voel. Kan nie eens voertuig pak sonder dat die wat by drankwinkel lê hul daar kom indruk nie."

Jacobsbaai, Weskus

Lavender @ C

"Pragtige. stil weskusdorpie met mooiste blomme. Ideaal vir rus."

Paternoster, Weskus

Kaal Voete

"Is absoluut mal oor die dorp. Dit is hoekom ons elke jaar terugkom."

Paternoster, Weskus

Malmok

"Omgewing is pragtig."

Lambertsbaai, Weskus

Wondersig Seafront Apartments

"Baie mooi plek met 'n mooi strand en goeie winkelsentrums."

Paternoster, Weskus

D.V. Engelhijs

"Al plek in Suid-Afrika waar jy meer krewe vang aan jou visstok as vis."

Langebaan, Weskus

Paradise Beach Apartments 5 Elara

"Die strand is nie juis mooi nie. Al aantrekkingskrag is die Weskus Nasionale Park. Daar bly nou al te veel mense. Daar is te veel huise. Natuur is verwoes."

St. Helenabaai, Weskus

Shelley Point TF22

"Baie lekker vakansie bestemming met vriendelike mense."

Jacobsbaai, Weskus

Die Jacobsdaller

"Pragtige klein gemeenskap in die pragtigste omgewing."

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Het net een aand spandeer, maar sal graag wil teruggaan en meer tyd spandeer. Het by nabygeleë Muisboskerm geëet en het dit baie geniet."

Paternoster, Weskus

Ah! Guest House

"Wat 'n verrassing was die dorpie se knus klein teater wat gereeld opvoerings aanbied. Mag Die Koelkamers vir altyd en altyd voortgaan met hierdie weelde."

Yzerfontein, Weskus

Driftwood Self-Catering Home

"Skoon en netjies. Nie ver van Kaapstad af nie."

Paternoster, Weskus

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Dis uniek om te sien, maar oorslaap is definitief genoeg. Sal nie meer as 1 dag daar spandeer nie - te min om te doen vir my persoonlik."

Strandfontein, Weskus

Rest on Galjoen

"Pragtige, plattelandse kusdorpie."

Lambertsbaai, Weskus

Xamarin Guest Farm

"Lambertsbaai as 'n klein dorpie is uniek op sy eie en bied sy eie goed aan. Beslis 'n paar goeie eetplekke ook."

Weskus

L'Ermitage Quagga Lodge

"Altyd 'n wenner om die Weskus te besoek."

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Lief die plek."

Vredenburg, Weskus

10 @ Hout

"Ek beveel dit aan."

Jacobsbaai, Weskus

Die Jacobsdaller

"Onverbeterlik, lekker, mooi en interessant. "

Langebaan, Weskus

Little Greece in Paradise

"Langebaan bied genoeg om te doen vir besoekers."

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Een van die mooiste plekkies langs die Weskus. Stil en klein met baie plek om te stap."

Lambertsbaai, Weskus

The Sea Cottage Accommodation

"Dis okay, maar kan gerus bietjie aandbag gee aan die voorkoms van die dorp."

Weskus

Katkop Oord

"Wonderlik"

Paternoster, Weskus

Paternoster Studio

"Lovely little village."

Blad
Wys 1 tot 30