Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

West Rand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Rand

Rated 4.3 out of 5 based on 422 reviews.

Poortview, West Rand

Black Eagle Hotel & Spa

"As 'n hotel voel ek dat hul restaurantgeriewe kan verbeter om middagetes en aandetes te gee en die kroeg oop te hou. Mense wil wegkom van die gejaag en kwaliteittyd spandeer en wil nie heeltyd op die pad wees om by ander plekke te gaan eet of iets drink nie. Die pryse is heeltemal te hoog vir wat jy kry. "

West Rand

Camino Manor Guest House

"Daar is baie on-ontdekte areas wat nog besoek kan word."

Magaliesburg, West Rand

Valley Lodge & Spa

"Dis 'n baie mooi omgewing en skoon."

West Rand

Bergvallei Estates

"Muldersdrift is baie goed geleë en maklik bereikbaar van die snelweg af. Dit is 'n idilliese omgewing vir troues."

Magaliesburg, West Rand

Nullarbor Cottages

"Beautiful mountains! Beautiful scenery!"

Krugersdorp North, West Rand

Cecil Knight Guesthouse

"Baie groot winkelsentrums om te besoek."

Magaliesburg, West Rand

Arbour Gardens

"Dorpie is maar vuil."

Magaliesburg, West Rand

La Provence d' Afrique

"Klein plekkie, maar mens is nie afhanklik van die plek nie."

West Rand

Elshane Guesthouse

"I just love the area"

Kloofendal, West Rand

Kloofendal Guesthouse

"Baie sentraal geleë. "

Magaliesburg, West Rand

Hornbill Lodge and Legends Restaurant

"Baie mooi area en ideaal vir buitemuurse aktiwiteite soos staptoere, fiets and ander bos-aktiwiteite."

Magaliesburg, West Rand

Magalies Wild Game Farm

"Baie mooi, lekker plek minder as 'n uur van die huis in Allens Nek af. Baie om te doen in die omgewing!"

Magaliesburg, West Rand

Nullarbor Cottages

"Black Horse brewery is 'n moet. Pragtig. Kos is heerlik!"

Magaliesburg, West Rand

Mile End Farm Cottage

"Baie om te doen en te besigtig in die omgewing."

Magaliesburg, West Rand

Woodland Gardens

"Nice and quick break out of the city within an hours drive. "

West Rand

Sunset West Self-Catering Accommodation

"Was the centre point of our entertainment places."

Florida North, West Rand

Sooffah Guesthouse

"Naby Soweto indien jy daarheen wil gaan."

Magaliesburg, West Rand

Thaba Manzi Game Ranch

"More signs to most of the places will be great for someone that doesn't know the place well."

Silverfields, West Rand

Pam's Place SA

"Silverfields is 'n lekker gebied om in te bly as jy op vakanasie is. Dis naby 'n avontuurpark met vryval, voetslaan, ensovoorts."

Magaliesburg, West Rand

Impressions Retreat

"Try Brauhaus am Dam and Black Horse. "

Magaliesburg, West Rand

Thirsty Falls Nature Retreat

"Die winkelaansigte vanuit die hoofstraat kan beslis opgeknap word. "

Magaliesburg, West Rand

Hornbill Lodge and Legends Restaurant

"Magaliesburg en sy omgewing het definitief nog baie besienswaardighede, ons sal graag weer wil terugkeer en verder kuier."

West Rand

Hartley Manor Guest House

"Maklik bereikbaar vanaf hoofroetes."

Page
Page 10 - Showing 271 to 300
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote