Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1081 resensies.
"Beautiful place, people are so friendly and welcoming, a definite place you would want to take your family to."
"The Morgan Bay restaurant, The Deck can be recommended. Nice meals and very good kitchen with reasonable prices. The surrounding is very nice; sandy beach 1.5 km long, good for families with small children, and hills around Morgan Bay with fantastic views over the sea!"
"Die loop na die strand was nie baie skoon nie, ek dink die munisipaliteit is ook dood soos oral in ons land. Die inwoners moet inspring en mooi maak want dit is 'n toerisme aantreklikheid."
"Port Alfred is skoon en netjies met ;n paar strande. Die kanale is indrukwekkend."
"Port Alfred is a nice town with many friendly people, nice shops and lots to do in the area small towns with lots of history."
"Die pad na Koffiebaai is baie sleg, vol potholes. Miskien kan hulle iets doen om die paaie 'n klein bietjie beter te maak."
"Cintsa is stil met lang strande om op te loop. Dit is dierevriendelik en perfek as jy wil wegkom van die besige samelewing en wil rus."
"Pragtige klein afgeleë dorpie; met al die nodige beskikbaar! Die kuslyn en buurdorpies is naby en heerlik om te besoek - noord en suid! Volop voëllewe; verskeie staproetes en riviere!"
"Daar is geen plek in Suid Afrika wat jou so 'n gebalanseerde vakansie bied nie. Pragtige strande, lagoon, kranse, rotse met asemrowende sonsopkoms en -ondergang. There just ain't another place like this."
"Last visited Port St. John’s many years ago. The town is a bit grubby and unkept. The road through flagstaff and Lusikisiki has lots of potholes but manageable. The road to Mthatha is very good. Very pretty area. Worth a visit and stay at N’taba River Lodge."