Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Amanzimtoti

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 980 resensies.

Amanzimtoti

14 Warnerdoone Beachfront Apartment

"Lekker plek, net jammer dit gaan agteruit, nie meer so skoon soos altyd nie."

Amanzimtoti

404 Dromedaris

"Nice location."

Amanzimtoti

Inyoni Rock Cabanas 7

"As 'n mede hengelaar voel ek dat die strande baie vuil gemaak word deur die hengelaars en meer toesig kort op vure wat op strand gemaak word. Baie bedelaars in aand op strand."

Amanzimtoti

Stella Maris 15 & 17

"Baie besig op naweke, maar rustig in die week."

Amanzimtoti

33 Warnerdoone Beach Apartment

"Ek sal nie Amanzimtoti se hoofstrand aanbeveel nie. Nie veilig gevoel nie."

Amanzimtoti

Zinger Woonstel

"Lovely place."

Amanzimtoti

My Happy Place

"Net baie hawelose mense."

Amanzimtoti

1703 on High Tide

"Lovely beaches, the whole family loves it."

Amanzimtoti

Inyoni Rock Cabanas 7

"Amanzimtoti is definitief 'n puik bestemming!"

Amanzimtoti

Spans of Sea

"Be prepared to enjoy the clean, tidy flat and relaxing atmosphere."

Amanzimtoti

Silver Dolphin Holidays Apartment 78

"Ons hou baie van Amanzimtoti en het al baie vakansie daar gehou. Wil graag weer gaan."

Amanzimtoti

Beach Front Vacation

"People are very friendly."

Amanzimtoti

201 L'escalier Cabanas

"Ongelukkig was die strande toe en kon ons nie daar swem nie en het elke dag Scottsburgh to gery, maar die lekker blyplek het opgemaak daarvoor. Die winkels was lekker naby en kon net oor die straat stap en dan was alles daar."

Amanzimtoti

Ocean Hideaway B&B

"Nie regtig ons keuse nie. "

Amanzimtoti

Inyoni Rocks Cabanas 60

"E-coli in water, moes Ballito en Scottburgh toe gaan om te swem."

Amanzimtoti

21 Capri

"Net dat hulle die hoofstrand toegemaak het vir swem oor die naweek, maar dit was oop vir deur die week."

Amanzimtoti

201 L'escalier Cabanas

"Toti ondervind ook maar probleme en bietjie agteruitgang soos die res van die KZN suidkus. Van die geboue kort dringend biejtie aandag. Riool is 'n probleem, alhoewel Toti hoofstrand deurgaans oop was vir swem, was ander strande soos byvoorbeeld Warner beach (7km vanaf Toti hoofstrand) toe weens baie hoë Ecoli-telling in die water. Aangesien ons oor Paasnaweek daar was, was dit nogal drukbesig in die meeste winkels en Galleria Mall, soos wat mens seker maar by enige populêre vakansiebestemming sou verwag."

Amanzimtoti

Alante Lodge

"Skoon. Netheid, vriendelik en veilig."

Amanzimtoti

Amazibu 302

"Nice getaway, friendly people over the Easter weekend."

Amanzimtoti

Palmwood Guesthouse

"Peaceful area."

Amanzimtoti

12 Capri

"Sal definitief weer na Amanzimtoti toe wil gaan vir 'n vakansie."

Amanzimtoti

Panoramic Beach & Sea View

"Op die oomblik is als in orde."

Amanzimtoti

Capri 14

"Baie mooi plek. Sal weer gaan vakansie hou daar."

Amanzimtoti

Spans of Sea

"Very safe area. "

Amanzimtoti

Seaview B&B

"Naby genoeg aan Durban, maar nie te naby om in die gewoel te wees nie. Goeie middelpunt van waar ons wou wees."

Amanzimtoti

Zinger Woonstel

"Oulike plekkie, lekker vir grootmense en kinders."

Amanzimtoti

Zinger Woonstel

"It's a lovely place for holidays, lots to do and see, the beach is beautiful with lots of activities for kids. Also, I would definitely recommend Amanzimtoti for a nice holiday."

Blad
Wys 1 tot 30