Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Lodges (14)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Balule Natuurreservaat

3.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Balule Natuurreservaat van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Balule Natuurreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Balule Natuurreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Balule Natuurreservaat B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Balule Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Balule Natuurreservaat B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Balule Natuurreservaat

Lala NdLovu skuil aan die Olifantsrivieroewer in Limpopo en bied 'n natuurwegbreek in 'n privaat Groot 5-reservaat. Daar is 2 selfsorg-eenhede en ontbyt is ingesluit. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toeg...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 35 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Balule Natuurreservaat

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Woodpecker Lodge bied B&B-verblyf op die Hoedspruit Wildlife Estate wat 680 hektaar beslaan. Dié lodge is net 5 tot 10 minute se ry vanaf verskeie winkels en restaurante in die dorp. Woodpecker Lodge het 3 kamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Switsongo Boutique Bed and Breakfast is smaakvol versier en in Hoedspruit Wildlandgoed. Dié landgoed is in Suid-Afrika se wildkyk-hartland. Dis 'n omgewing wat spog met die Groot 5, pragtige voëllewe, plante en re...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Nyaleti Lodge and Villa bied luukse B&B-verblyf omring deur pragtige tuine en is op die gesogte groenbeltjie in die Hoedspruit Wildlife-landgoed. Die verblyf bestaan uit die Nyaleti Lodge en die Nyaleti Villa. Die ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Clivia Kothuis is op 'n plaas geleë, sowat 7 km buite Hoedspruit en is die ideale oorstopplek wanneer jy na die Kruger Wildtuin reis. Ons bied 4 eenhede wat in die tuin geleë is. Elke eenheid het sy eie en suite-...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Igama Lakho Lodge is 'n bekoorlike B&B in die Hoedspruit Wildlife-landgoed sowat 78 km vanaf die naaste hek van die Krugerwildtuin. Hoedspruit se ligging naby verskeie privaat natuurreservate, menigte wildreservate ...

Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Call of the Wild Lodge is ideaal geleë op die pragtige Hoedspruit Wildlife Estate. Dis 'n weg na die Krugerwildtuin en die lodge bied bekostigbare verblyf op die Wildtuin se voorstoep en jy kan fietsry, wandel en p...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Rafiki Bush Lodge is in die Hoedspruit Wildlandgoed in Limpopo en bied gerieflike B&B in die bosveld. Gaste kan die stadsgejaag ontsnap en die wilde diere en sonsondergange kom ervaar. Die lodge het 4 privaat kamer...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Kruger tot Canyons, Limpopo

Blue Cottages Country House is aan die voet van die Drakensberge omtrent 20 minute van Hoedspruit af en 45 minute van die Krugerwildtuin (die hartjie van die Groot 5-wêreld) af geleë. Blue Cottages is ideaal gele...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Selati Guest House is in Phalaborwa en bied verblyf met 'n swembad en braaigeriewe in 'n lieflike tuin. Die instansie is ongeveer 4 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Verblyf is beskikbaar in 7 standaar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]