Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Bantrybaai

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Bantrybaai van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Bantrybaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bantrybaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bantrybaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bantry Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bantrybaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bantrybaai

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Clifton, Wes-Kaap

21 Nettleton is 'n luukse boetiekhotel wat B&B-verblyf bied en in die luukse Clifton in Kaapstad geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ' luukse oornagstop op na verskeie besienswaardighede aan die Atlant...

Vanaf
R37 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Fynbos Villa is ’n luukse huis in die invloedryke woonbuurt. Fresnaye. Dié villa bied pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en die ligging bied maklike toegang tot die Kampsbaai-strand, Kaapstad se middesta...

Vanaf
R9 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Hidden Gem in Clifton is 'n luukse drieslaapkamerhuis met sy eie ingang na die strand. Die houthuis bied onbelemmerde uitsigte oor die see en spog met 'n privaat dek en kroeg wat oor Clifton-strand uitkyk. Die huis...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

La Grande Vue bied selfsorgverblyf in ’n pragtige, luukse villa in die Kaapse voorstad Fresnaye. Die ligging bied asemrowende uitsigte oor Fresnaye en die Atlantiese Oseaan. Gaste kan heerlik in die son op die ter...

Vanaf
R6 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Valhalla is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n Griekse styl wat teen die helling van Clifton-strand in Kaapstad geleë is. Dit is perfek vir gaste wat smag na ononderbroke uitsigte oor die oseaan van die hoofslaa...

Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton 1st Beach is 'n ruim ateljeewoonstel met ongelooflike utisigte oor die suidelike Atlantiese Oseaan. Die woonstel het moderne meubels, luukse toebehore en gesofistikeerde ondertone en is die ideale vakansiebe...

25% af Aanbod!
VanafR1 350
R1 013
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

66 on Kloof is 'n lieflike ruim en moderne selfsorgwoonstel in die nuwe Sixty6OnK-kompleks in Fresnaye, Kaapstad. Die kompleks het 'n groot gemeenskaplike sondek en 'n swembad. Dié woonstel is in 'n kontemporêre-...

Vanaf
R360
per nag (plek vir 2)
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

Sea Point Inn is in 'n veilige area ongeveer 400 m van die Seepunt-promenade en Pavilion-swembad af geleë. Dis naby supermarkte en kruidenierswinkels, 'n hele rits koffiewinkels, restaurante, eetplekke en verskeie ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Shalom Court 21 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte tweeslaapkamerwoonstel in Seepunt. Die woonstel is uiters gerieflik naby winkels, restaurante, strande en die Seepunt-promenade geleë. Die woonstel ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Sea Point Kingsgate Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Seepunt, Kaapstad. Die gebou is net 'n paar minute se ry van die Seepunt Promenade, die strand, restaurante en winkels af. Die woonstel ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Bantrybaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za