Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (9)
Hotelle (7)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Berea

4.2 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Berea van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Berea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Berea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Berea selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Berea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Berea Selfsorg-eenhede - Durban

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westridge, Berea

Nunuburd Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glenwood, ongeveer 800 m van UKZN Howard College se kampus en sowat 5 km van Durban se middestad af. Die verblyf word in 6 kamers aangebied. Elke ka...

Vanaf
R1 464
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Berea

Beechwood Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Glenwood, Durban. Dis naby die strand, Musgrave Mall, Floridaweg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban Exhibition Centre en Moses Mabhida-stadion. Die woo...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer, Berea

Home from Home is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Durban, wat in 3 eenheid opgedeel is. Lost in Stars beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer. Butterfly Lane en Olive Garden is baie een...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea

Cottages on Brisbane is in Umbilo, ’n woonbuurt in Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of gesinne. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, maar is ste...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 450
R1 233
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westridge, Berea

ZEG Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in die Maywest Centre-woonstelblok by die Entabeni Hospitaal in Westridge, Durban. Die woonstel is lekker naby die poskantoor en die winkels en het 'n uitsig oor Westville. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer, Berea

Roseland House Self-catering is in Glenwood in Durban en bied ’n hawe van rus en vrede in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle. Gerieflike verblyf word in 4 ruim woonstelle gebied. Elke woonstel beskik oor ’n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glenwood, Berea

Frere Hills bied gerieflike verblyf in 5 selfsorgwoonstelle in Glenwood, Durban. Dié verblyf is ideaal vir gesinne of sakereisigers. Dié selfsorgwoonstelle kan elk tussen 4 en 8 gaste akkommodeer. Elke woonstel ...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Morningside, Berea

2 on Arran is in die pragtige woonbuurt, Morningside, in Durban en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musgrave, Berea

Anne's Cottage bied gerieflike verblyf aan in 'n privaat kothuis op 'n woonerf. Dié eiendom is in Musgrave, Durban en bied toegang tot talle geriewe en sportvenues in Durban. Dié kothuis het lugversorging en bes...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westridge, Berea

Manor Holiday Home bied selfsorg- en oornagverblyf in Westridge, Durban. Westridge is 'n goed-gevestigde omgewing met groot bome en 'n oorvloed van voëllewe. Die eiendom is gerieflik nay verskeie winkelsentrums, re...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]