Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (484)
B&Bs (11)
Wildsplase (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (51)
Selfsorg-eenhede (417)

Resensies van Bloubergstrand

4.7 / 5  
volgens 946 resensies
Lees regte resensies van Bloubergstrand van 946 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloubergstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloubergstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloubergstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloubergstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloubergstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sunridge, Bloubergstrand

Berg View Selfsorg Akkommodasie is ’n gerieflik gemeubileerde tuinwoonstel in ’n stil woonbuurt en bied slaapplek aan 6 gaste. Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n stort deel. Die 1 slaapka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloubergstrand

Gull on the Bay Boutique Guest House spog met panoramiese uitsigte op Tafelberg, oor Robbeneiland en Tafelbaai. Die gastehuis beskik oor 'n gimnasium, sauna, stoomkamer en 'n randvloeiswembad buite. Elke suite by...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

401 La Cabina is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergrant in Kaapstad naby Blouberg se strand. Die smaakvolle woonstel het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Sea Breeze Guest House is in Bloubergstrand en bied gerieflike eenhede 500 m van die strand af. Die gastehuis het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang wat toegang tot 'n tuin bied. Elke ka...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 250
R2 975
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand

Abalone Villa is 'n luukse selfsorghuis in die gesogte Bloubergstrand Village, 20 minute van Kaapstad af. Dié huis bied 4 en suite-slaapkamers, 2 gaste-toilette, en 2 volledige kombuise (een op die boonste verdie...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parklands, Bloubergstrand

On The Grove Guest House bied selfsorgverblyf in 'n moderne tuinwoonstel met 'n privaat ingang op 'n privaat perseel in Parklands-Noord. Die woonstel is net 5 minute se ry vanaf die nuwe Table Bay Mall en 10 minute ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Egret Way bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die boonste verdieping met 'n privaat ingang. Dis op 'n residensiële erf waar die eienaars woon geleë. Let daarop dat daar trappe is wat na die woon...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

Dié woonstelletjie is deel van die hoofhuis en is in 'n stil woongebied met pragtige uitsigte oor die Baai en Tafelberg geleë. Dis stapafstand vanaf die strand en MyCiTi-busroete. Verblyf word aangebied in 'n sl...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Beach Boulevard 101 is 'n bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel teen die see in Bloubergstrand. Dis toegerus met alles wat jy vir jou selfsorgwegbreek benodig en die puik ligging pla natuurlik glad nie! Let asb. daarop...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand

Blouberg Seaview Apartment bied seflsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, restaurante en winkels in die omgewing. Dié volledig gemeubileerd...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloubergstrand

Bentley's Guesthouse is perfek geleë in 'n stil straat net 400 m van die gewilde Bloubergstrand in Kaapstad af. Bloubergstrand spog met 'n uitstekende uitsig op Tafelberg. Bentley's Guesthouse verpersoonlik 'n luuk...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R1 760
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

503 Nautica is 'n pragtige vakansie-woonstel met 'n lieflike see-uitsig in die kusvoorstad Table View. Dié voorstad is aan die Blaauwberg-kus, net 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die ideale basis vir...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand

Abalone Cottage is 'n semi-losstaande eenheid in die gesogte Bloubergstrand Village, slegs 20 minute vanaf Kaapstad. Die kothuis het 3 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningi...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloubergstrand

Villa Watsonia bied luukse, moderne en stylvolle verblyf aan vakansiegangers, sportentoesiaste en sakereisigers in Bloubergrant. Dit is minder as 'n kilometer van die strand af. Daar is 3 ruim suites met groot badk...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Bloubergstrand

Big Bay Beach Club 178 is 'n selfsorgwoonstel op 'n residensiële landgoed in Big Bay, Kaapstad. Die kompleks is naby die Eden on the Bay-winkelsentrum en die strand. Die woonstel is op die eerste verdieping en be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90

Welkom by die Bloubergstrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za