Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (472)
B&Bs (9)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (45)
Selfsorg-eenhede (414)

Resensies van Bloubergstrand

4.7 / 5  
volgens 957 resensies
Lees regte resensies van Bloubergstrand van 957 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloubergstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloubergstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloubergstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloubergstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloubergstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 500
R3 150
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand

Abalone Villa is 'n luukse selfsorghuis in die gesogte Bloubergstrand Village, 20 minute van Kaapstad af. Dié huis bied 4 en suite-slaapkamers, 2 gaste-toilette, en 2 volledige kombuise (een op die boonste verdie...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Ibis Guest House is in die stil woonbuurt genaamd Flamingo Vlei in Table View geleë. Die huis is loopafstand van 'n verskeidenheid winkels en is net 15 minute se ry van Bayside Mall en die strand af. Hierdie huis ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Atlantic Haven se sitkamer en hoofslaapkamer spog met vensters van die vloer tot die plafon. Hier sal jy die see, Tafelberg, Robbeneinland, vlieërbranderryers en skepe sien, 'n asemrowende prentjie wat jou sal aanm...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

G1 Infinity is in Bloubergstrand, 'n baie gewilde deel van Kaapstad, geleë. Ons bied gehalte-verblyf na aan al die plaaslike geriewe. Die woonstel is uiters modern en volledig gemeubileer met 'n balkon wat berg- en...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 250
R1 688
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

Abalone Exclusive Apartment is 'n eenslaapkamer-eenheid van sowat 150 m² met verskillende vlakke wat deel vorm van Abalone Villa. Dit is in die gesogte Bloubergstrand Village, 20 minute se ry van Kaapstad af. Die ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Blouberg Luxury Beachfront Apartment is in Bloubergstrand geleë en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, strande en ikoniese besienswaardighede soos Big Bay en die SANCCOB Seabird Rehabilitatio...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Sea the Mountain is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Seebriesies en asemrowende uitsigte wag op gaste by hierdie bekoorlike vakansiewoonstel wat net 'n paar tree vanaf die Atlantiese Oseaan en wit sand strande...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Dié luukse en moderne kothuis is luuks gemeubileer en ideaal geleë. Die strand, restaurante, kroeë en winkels is sommer om die draai vanaf die kothuis geleë. Die eenheid is volledig gemeubileerd, het sy eie ing...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Beach Boulevard 101 is 'n bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel teen die see in Bloubergstrand. Dis toegerus met alles wat jy vir jou selfsorgwegbreek benodig en die puik ligging pla natuurlik glad nie! Let asb. daarop...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parklands, Bloubergstrand

On The Grove Guest House bied selfsorgverblyf in 'n moderne tuinwoonstel met 'n privaat ingang op 'n privaat perseel in Parklands-Noord. Die woonstel is net 5 minute se ry vanaf die nuwe Table Bay Mall en 10 minute ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Big Bay Beach Club 118 bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie, Bloubergstrand. Dié kompleks is naby die strand en die middestad is 'n halfuur se ry hiervandaan. Big Bay Beach Club 118 het sl...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Big Bay Beach Pad is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel is ideaal geleë naby Big Bay se strand. Dié ten volle gemeubileerde dupleks het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaap...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand

Abalone Cottage is 'n semi-losstaande eenheid in die gesogte Bloubergstrand Village, slegs 20 minute vanaf Kaapstad. Die kothuis het 3 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningi...

40% af Winteraanbod!
VanafR1 395
R837
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View, Bloubergstrand

Casa Mia Guest House is 'n Toskaanse gastehuis wat luukse B&B-verblyf in Kaapstad bied. Die gastehuis is op die grens van die Rietvlei Natuurreservaat met sy ryk voëllewe geleë. Jy kan flaminke, pelikane, ontelbar...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand

18 Dolphin Ridge is in 'n veiligheidskompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dit is binne maklike bereik van talle gewilde toeristeaantreklikhede, doendinge, strande, restaurante en winkels. Hierdie dakwoonstel het s...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Table View, Bloubergstrand

Bloubergstrand Lodge is in Table View naby Blouberg. Dié area bied pragtige sandstrande en 'n uitsig op Tafelberg en Robbeneiland. Dié lodge bied verblyf in 'n moderne selfsorghuis en 3 aparte dubbelkamers. Die ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

114 Azure on Big Bay is 'n lekker oop en ontspanne selfsorg-vakansiewoonstel in die gewilde Azure on Big Bay-kompleks. Die kompleks is in Eden on the Bay in Blouberg geleë en die area is bekend vir sy pragtige stra...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Sea Breeze Guest House is in Bloubergstrand en bied gerieflike eenhede 500 m van die strand af. Die gastehuis het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang wat toegang tot 'n tuin bied. Elke ka...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

23 on Mast is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid met sy eie ingang in 'n privaat huis in Blouberg Sands. Die perseel is in 'n stil area naby verskeie winkelsentrums en nie ver van die seefront af nie. Die eenheid h...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Egret Way bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die boonste verdieping met 'n privaat ingang. Dis op 'n residensiële erf waar die eienaars woon geleë. Let daarop dat daar trappe is wat na die woon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 81 tot 100

Welkom by die Bloubergstrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za