Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (74)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Die Bakke

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Die Bakke van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Bakke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Bakke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Bakke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Bakke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Bakke Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment is stapafstand van die strand af in Die Bakke en het slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel het 2 kamers met see-uitsigte: Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n e...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Die Bakke

Nautica 602 is 'n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Die Bakke. Die woonstel bied 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is in 'n kompleks en word via 'n hysbak bereik. Daar is slaapplek vir 4 gaste. ...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Lodge in Santosbaai, Die Bakke

Die Santos Express Train Lodge is teen Santosstrand in Mosselbaai geleë, en dit is definitief een van die mees eksentrieke blyplekke. Hierdie regte trein bied asemrowende see-uitsigte vanuit al die kajuite. 'n Heer...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 708 Seaview Luxury Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamersuite op die boonste verdieping van 'n hoë gebou in Mosselbaai, oorkant die strand. Gaste kan 'n lieflike see-uitsig vanaf di...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Santosbaai, Die Bakke

b@Home is op die skilderagtige Tuinroete geleë en omring deur die skoonheid van die Suid-Kaap en groet jou met 'n hartlike verwelkoming! Ons is in 'n woonbuurt sonder verkeergeraas geleë op 'n heuwel wat oor Mosse...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

The Greenhouse Effect is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 mense in Die Bakke, Mosselbaai. Die woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

59 LongSantos is 'n selfsorgwoonstel wat noord front in 'n woonbuurt met beeldskone uitsigte oor die baai en die Outeniekwaberge. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Die Bakke

Nautica 501 is 'n selfsorgwoonstel in Die Bakke in Mosselbaai. Daar is slaapplek vir 4 gaste en woonstel het 'n see-uitsig. Die woonstel is op die vyfde verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ho...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

La Vue is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met sy eie ingang wat op die eienaar se perseel in Santos, Mosselbaai geleë is, maar steeds heeltemal privaat is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verbly...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR995
R647
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 212 in Mosselbaai bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za