Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (75)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (73)

Resensies van Die Bakke

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Die Bakke van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Bakke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Bakke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Bakke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Bakke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Bakke Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

As jy op soek is na 'n heerlike vakansie naby die strand in 'n netjiese en veilige kompleks, dan is The Lofts die regte plek vir jou. Die swembad is sprankelend en die braaigeriewe word elke oggend skoongemaak. Sel...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica604 - Seaview is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Mosselbaai. Dié eenheid het lieflike see-uitsigte. Die woonstel is ten volle gemeubileer en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kombuis ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

The Lofts 35723 is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 5 gaste in Die Bakke in Mosselbaai. Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad en 'n stort in elk. Die ho...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

26 on Lang is in Santosbaai, Mosselbaai, en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid beskik oor 3 slaap...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 104 Mosselbay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met pragtige see-uitsigte naby die strand en ander besienswaardighede. Di...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos Beach Flat 26 is reg voor teen die bekende Santos Beach in die kusdorp Mosselbaai geleë. Dié dorp is die poort na die skilderagtige Tuinroete. Hier kan gaste aktiwiteite op hulle voorstoep geniet, insluiten...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Die Bakke

The Lofts 2 is 'n grondvloer-selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, stapafstand vanaf Diaz-strand in Mosselbaai. The Lofts-kompleks is naby die Langeberg Mall en die Mosselbaai Mall, met 'n groot verskeidenheid wi...

Vanaf
R1 610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Santos 43 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en pragtige see-uitsigte op die derde vloer van 'n veilige kompleks in Santos-strand, Mosselbaai. Die woonstel het plek vir 4 persone: daar is 'n dubbelbed in die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Monte Carlo Self-catering is in Mosselbaai en bied verblyf wat stapafstand vanaf die strand is. Die perseel het 'n pragtige uitsig oor die baai met die Outeniekwaberge in die agtergrond. Dié selfsorgwoonstel het '...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Santosbaai, Die Bakke

Baystay is in die gewilde dorp Mosselbaai geleë. Dit is net 500 m vanaf De Bakke-strand en 800 m vanaf Santos-strand. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede aangebied, naamlik Pacem en Reliqua. Eenheid 1 beskik oor 1 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za