Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Durbell besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durbell.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durbell akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durbell Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durbell Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Durbell

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Vygeboom Manor Boetiek Gastehuis en Kunsateljee is in Durbanville in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dit is in 'n privaat doodloopstraat geleë en kyk uit oor 'n park wat tot by nabygeleë damme strek....

25% af Aanbod!
VanafR945
R709
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums. ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

10 on Gillian Selfsorg is in 'n stil woonbuurt tussen Bellville en Durbanville geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die en suite-b...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Zebra Place is 'n moderne, klein maar praktiese selfsorgwoonstel in Rosendal, Bellville. Die woonstel is op die eerste verdieping en word met trappe van die parkeerarea af bereik. Dit is aan die hoofhuis verbind, ma...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

80 Kendal Guest House in Eversdal, Kaapstad, bied oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers bekostigbare, luukse verblyf in 'n stil en veilige omgewing. Die hoofhuis het 4 ruim dubbelkamers, 2 volledige badk...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR595
R417
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

The Pomegranate is ’n gerieflike selfsorg-eenheid in die stil, veilige voorstad van Kaapstad, Durbanville ─ 'n goeie halfweg tussen Kaapstad en Stellenbosch, die Paarl en Wellington. Dié area spog met uitsteke...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

D'ville Self-catering Accommodation is ‘n bekoorlike vakansiehuis met ‘n plaasstyl in Durbanville, Kaapstad. Dié area het winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ‘n wêreldklas-wynroete. Dié huis he...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 4)
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Stay is 'n gerieflike aparte woonstel op die eienaar se perseel in Durbanville, Kaapstad wat B&B-verblyf bied. Dis ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaard...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosendal, Wes-Kaap

Feathers Lodge is 'n 4-ster-boetiekhotel wat in 1998 gebou en in 2013 opgeknap is. Ons bied 20 en suite-slaapkamers met 5 verskillende tipes om elke begroting te pas. Dit sluit sakpaskamers, standaardkamers, luukse ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Uyshuys is 'n selfsorg-eenheid wat die boonste verdieping van 'n residensiële woning in Chantecler, Durbanville beslaan. Die eenheid is naby talle winkels, restaurante en skole en het 'n privaat ingang wat met trap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za