Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Durbell besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durbell.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durbell akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durbell Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durbell Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Durbell

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brick A Clay Blv, Wes-Kaap

Eversview Guest House is in Brick A Clay Blv in die Tygerberg-area geleë en dit bied rustige verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan kies tussen 6 kamers, "Executive"- en Standaard Kamers. Elke ka...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

6 on Grand bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte selfsorgwoonstel op 'n woonerf in Chantecler, Durbanville. Die ligging is ideaal vir reisigers wat graag die Kaapse Wynlande wil verken. Die woonstel het 1 slaapk...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Winelands lodge bied gerieflike verblyf in 'n vriendelike, huislike omgewing in Durbanville Hills, ideaal geleë naby die Durbanville-wynroete. Verblyf word aangebied in 6 dubbelkamers en 2 gesinskamers. Elke kame...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Tranquille Manor is in Vygeboom geleë. Dit is 'n buurt in Durbanville, ongeveer 20 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en die wynlande van Paarl en Stellenbosch af. Dit is ook na aan verskeie ...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

Getaway Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in Kenridge, Kaapstad. Die woonstel is 10 minute se ry vanaf Durbanville se wynlandgoedere en proelokale. Daar is 3 woonstelle. Elke woonstel het gemaklike beddens, 'n ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Three Oaks is 'n baie spesiale gastehuis in Durbanville en besonders mooi. Sakereisigers en toeriste is welkom. Ons instansie bied die perfekte plek vir troupaartjies en vir die neem van troufoto's, sakereisigers wa...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durbanville, Wes-Kaap

Betree Cape Pillars Boutique Hotel deur die handgemaakte deure na 'n wêreld van gesofistikeerde elegansie en eindelose luukshede. Maak nie saak wat jou akkommodasie-behoeftes is nie - besigheid, vakansie of verhuis...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Kiewiet's Nest is 'n bekoorlike enkelwoonstel in Sonstraal, 'n stil buurt in Durbanville. Dié besige streek het lieflike winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-tuinroete. Die oopplan-eenhe...

14% af Aanbod!
VanafR540
R459
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

Lekkerbly Bellville bied selfsorgverblyf in Rosendal, 'n stil woonbuurt in Bellville. Rosendal is ideaal naby die lughawe, Louis Leipoldt Medi-Clinic, winkelsentrums en hoofweë geleë. Dit is ook binne 5 minute sta...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Aurora Lekker Slaap is in die bekoorlik Kaapse voorstad, Durbanville geleë. Dié eenheid is na aan verskeie wynlandgoed en besienswaardighede. Dié selfsorg-woonstel is na aan die eienaar se huis en het 'n privaat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za