Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Durbell besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durbell.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durbell akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durbell Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durbell Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Durbell

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Hadassah's is in die noordelike voorstad, Durbanville in Kaapstad geleë. Die woonstel is na aan verskeie winkels, restaurante en hoofweë wat dit ideaal maak vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié woonstel bi...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

@ 7 PillarsBnB is 'n bekoorlike B&B in Durbanville. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë. Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofhuis aangebied: Merlot...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

Werk & Speel is in Stellenberg, Durbanville geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers, gesinne of vakansiegangers. Dis naby talle winkels en restaurante, asook gewilde wynroetes, ander doendinge en besiens...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

Stellenberg Guest Room bied oornagverblyf in die Kaapse voorstad, Durbanville. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en is vas aan die hoofhuis. Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en daar is plek vi...

15% af Aanbod!
VanafR780
R663
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stellenryk, Wes-Kaap

Haarlem 1 Self-catering Accommodation is 'n woonstel wat op die eienaar se perseel in Stellenberg, Kaapstad, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardig...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Harmony Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n stil en veilige buurt in Durbanville, Kaapstad. Dis naby winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié stylvolle eenheid het s...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenryk, Wes-Kaap

De Vie Akkommodasie bied verblyf in Stellenryk vir 1 tot 2 gaste. Dis die ideale blyplek vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié semi-selfsorgeenheid het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort. Bedd...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenryk, Wes-Kaap

27 on Constantia is in Durbanville en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is op 'n resi...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Alf. Blv, Wes-Kaap

D'Urban Ridge 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in 'n veiligheidskompleks en is stapafstand van die Tygervallei-winkelsentrum af. Die woonstel is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer...

10% af Winteraanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

At Home on Langeberg is 'n pragtige kothuis in die Kaapse voorstad, Durbanville. Die huis is naby winkelsentrums, hospitale en die lughawe geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za