Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Eldoraigne

4.2 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Eldoraigne van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Eldoraigne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Eldoraigne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eldoraigne gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eldoraigne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eldoraigne Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 10 km vanaf Eldoraigne

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Clubview

Clubview Guest House bied aan gaste ’n ware huislike gevoel in ruim en gemaklike selfsorg-eenhede en hoogsaanbevele kamers. Clubview Guest House is in die stil voorstad Clubview-Oos in Centurion. Die geriewe, dien...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clubview, Pretoria

Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die middel van al die aksie van die stad. Ons gaste kan oornag in een van 5 ruim...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villa Rosa, Pretoria

Tuishuis Home Lodge is 'n luukse gastehuis met konferensiegeriewe in Centurion wat naby die N14 tussen Pretoria en Johannesburg geleë is. Dié lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied rustigheid...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark, Pretoria

De Oude Herberg B&B is in die Eldoraigne 18 Sekuriteitskompleks, Centurion, geleë. Dit is binne gemaklike afstand van alle hoofroetes na en van Pretoria, Johannesburg, Midrand, Krugersdorp en Polokwane. By die De ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark, Pretoria

Pilgrim's Delight B&B is in Eldoraigne Security Village in Wierda Park, Centurion geleë. Hier kan jy egte, outydse Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar. Die eienaars sal persoonlik aan al jou behoeftes voorsien en ver...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Zwartkop, Pretoria

Paris for You is in Zwartkop en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit is op die eerste verdieping van die hoofhuis en het 2 slaapkamers. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Een van die kamers het 'n dubbelbed en d...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Pretoria

Africa House Guest House is halfpad tussen Pretoria en Midrand geleë en bied B&B- en selfsorgkamers wat individueel versier is. Gaste kan 1 van die 4 selfsorg-eenhede of 1 van die 5 dubbel- of enkelkamers bespreek...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Pretoria

Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby al die hoofweë na Pretoria/Midrand en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop, Pretoria

Copperstone House is op 'n heuwel in die spoggerige Zwartkop-woonbuurt geleë en bied 'n 180°-uitsig oor Centurion en ander areas in Pretoria, insluitend Supersport Park en Centurion Mall. Copperstone House bied 'n...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Pretoria

PhysEQFiT Guesthouse is in die woonbuurt Zwartkop Uitgang 4 in Centurion. Die gastehuis bied gerieflike oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf by PhysEQFiT Guesthouse beskik oor 6 en suite-kam...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Pretoria

Fantasties Gastehuis is in die hartjie van Centurion geleë. Dié gastehuis is naby die N1-hoofweg, en verskeie winkels en restaurante. Dis perfek vir sakereisigers of gaste wat by familie kom kuier. Fantasties Ga...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

Lecawi Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Centurion. Dié gastehuis is stapafstand van die Celtis Rige-winkelsentrum en ongeveer 4 km vanaf die Mall at Reds-winkelsentrum, asook Forest Hill City m...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor, Lyttelton

Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ook naby die Waterkloof Lugbasis, Netcare Unitas-hospitaal en Lyttleton-winkelsentrum. Rozendal...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor, Lyttelton

Clifton Guest House is in Lyttleton Manor, Pretoria, geleë en bied gehalte-verblyf in 3 slaapkamers. Dit is in 'n woonbuurt, 800 m van Unitas Hospitaal af en naby verskeie winkels, restaurante, Centurion Gautrain, ...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Lyttelton

Clifton Corner Guesthouse is in die stil woonbuurt Lyttelton geleë en bied luukse, gerieflike verblyf met 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Die verblyf beskik oor 10 en suite-kamers waarvan 1 selfsorg is....

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Welkom by die Eldoraigne gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Eldoraigne akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Eldoraigne akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]