Verified Reviews

Erongo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Erongo

Rated 4.6 out of 5 based on 186 reviews.

Henties Bay, Erongo

Sarah's Place Nr 5

"'n Stukkie hemel op aarde."

Uis, Erongo

Brandberg Rest Camp Uis

"Vir my wat in gesteentes en Geologie belangstel, was dit wonderlik."

Langstrand, Erongo

Klippies - Sea Front Villa

"Die diensstasie op langstrand maak dit baie gerieflik om nou daar te bly. Met al die nodige om die draai."

Langstrand, Erongo

Lalandi 4

"It's a wonderful beach environment, no shops or restaurants in Langstrand except the filling station close by with car wash and basic shop. But it is conveniently situated between Swakopmund and Walvis Bay, just 12 km to either, so super easy to get to shops and restaurants either way."

Ocean View, Erongo

Riekert's Self-catering Apartment

"Naby aan Swakop se middedorp, strande, Dome met sportaktiwiteite en message/spa geriewe by nabygeleë hotel."

Langstrand, Erongo

Lalandi 4

"Nice and quiet area. "

Uis, Erongo

Brandberg Rest Camp Uis

"Uis het nie veel om toeriste te bied behalwe die Brandberg. Beplan jou reis om egter vroeg in die oggende die berg te gaan stap. "

Henties Bay, Erongo

House Schielke

"Rustige vakansie atmosfeer in die oulike dorpie."

Langstrand, Erongo

Lalandi Unit 14-Beach Cottage

"Langstrand is die ideale plek om te bly as jy Walvisbaai, Swakopmund en omgewing wil verken."

Swakopmund, Erongo

Pebble Beach No 19

"Lekker vakansie plek."

Swakopmund, Erongo

Atlantik Sicht 16 Sea View Apartment

"Dit is my gunsteling dorp in die hele Namibië!"

Walvis Bay, Erongo

Sunnyside Guesthouse

"Walvisbaai is 'n opkomende deel van die Namibiese kus wat grootliks voorsiening maak vir die toeriste deur middel van nuwe inkopiesentrums, asook die waterfront gedeelte met eetplekke en koffiewinkeltjies. Walvisbaai is ook nie te ver geleë vanaf Swakopmund met sy Duitse agtergrond en geboue nie. "

Henties Bay, Erongo

Sarah's Place Nr 5

"Don't hesitate just go. It was amazing!"

Vineta, Erongo

32 @ Woker

"Vineta is sentraal geleë in Swakopmund, naby alles wat 'n toeris of sakereisiger nodig het, maar stil en rustig."

Henties Bay, Erongo

Pleasant Stay Nr 3

"Vriendelike, behulpsame, hardwerkende mense en 'n silwerskoon dorp. Verskeidenheid van winkels en restaurante. Heerlik visgevang - sal graag weer daar vakansie gaan hou."

Walvis Bay, Erongo

22 on Main Guesthouse

"Onontdekte moontlikhede. Plaaslike bestuur toon min fokus op toerisme. Baie potensiaal. Skoon stad, oop en wye strate, vriendelike en behulpsame inwoners. Groeiende handelspunt. Uitstekende lughawe en goeie strate, paaie en verbindingsroetes."

Henties Bay, Erongo

Pleasant Stay Nr 2

"Baie besig in Desember, maar heerlik om tussen mense mense te wees."

Kramersdorf, Erongo

Moringa Gardens Self-catering Apartment

"Pragtige geboue, rustige atmosfeer, mooiste uitsig van balkonne af."

Vineta, Erongo

32 @ Woker

"Best place to be and I wish to come back again with my family."

Swakopmund, Erongo

Jetty Self-Catering

"Pragtige dorp met baie besienswaardighede."

Walvis Bay, Erongo

22 on Main Guesthouse

"Awesome place for adventure and trips out on dunes and boats, great restaurants. Take extra jackets."

Henties Bay, Erongo

Sandy Shores No 3

"Fisherman's destination, convenient for Skeleton Coast round trip to Etosha."

Vineta, Erongo

32 @ Woker

"Mooi woonarea naby die see en stadsentrum."

Henties Bay, Erongo

Huis Klipdrift Self-catering

"Pragtige plek. Baie te doen daar!"

Swakopmund, Erongo

Be Still Accommodation

"Lieflike dorp met baie besienswaardighede en lieflike winkels. Die mense is vriendelik en hulpvaardig."

Henties Bay, Erongo

Roetsies

"Hentiesbaai is lekker rustige kuierplek en dit is die perfekte betemming vir die regte mense."

Langstrand, Erongo

Lalandi Unit 14-Beach Cottage

"Mooi bestemming naby Swakopmund."

Swakopmund, Erongo

Whaleback Selfsorg Myl 4

"Swakopmund is een van ons gunsteling vakansiedorpe in Namibië. "

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers