Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Ferreira Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ferreira Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 36 resensies.

Ferreira Town

Unit B5 Villa Delphini

"Ferreira Town is die perfekte vakansiebestemming. Stil en rustig sonder om vervelig te wees. Heerlike swemstrand, pragtige uitsigte, lekker restourante, alle winkels wat nodig is. "

Ferreira Town

Villa Arte 5

"The town is safe for visitors."

Ferreira Town

Villa Arte 5

"Sal beslis weer draai gaan maak."

Ferreira Town

Villa Arte 5

"Sal beslis weer draai gaan maak."

Ferreira Town

On The Beach In JBay

"'n Inkopieparadys, veral vir tieners met fabriekswinkels soos RipCurl, Billabong, Jeep, Quicksilver, RVC. Roxy ens. Inwoners vriendelik en behulpsaam. Heerlike eetplekke: In-Food, Kitchen-Windows, Ninas en nog baie vele interessante winkels."

Ferreira Town

Villa Delfini F6

"Heerlike klein kusdorpie."

Ferreira Town

Villa Delfini 2

"Lots of factory shops to shop at."

Ferreira Town

Remini

"Dit is 'n baie aangename plek. "

Ferreira Town

Villa Delfini 2

"Dit is een van my gunsteling vakansiebestemmings, sal volgende jaar weer gaan."

Ferreira Town

Waterkant 2

"Uitstekende ligging!"

Ferreira Town

J'Bay Tides

"Lekker plekkie."

Ferreira Town

Remini

"Dis die gemaklikste, vriendelikste en veiligste dorp. As jy wil rus. Ferreira Town is jou dorp."

Ferreira Town

Across Vakansie Akkommodasie

"Baie gerieflik met winkels, strand en eetplekke loopafstand. Sal weer besoek. "

Ferreira Town

Waterkant 2

"Close to all shops and amenities."

Ferreira Town

Waterkant 4A and 4B

"Lekker sentraal geleë."

Ferreira Town

The Dune 5

"It has a lovely accessible beach that we used often. The road outside the Dune is busy and could use a pedestrian crossing. "

Ferreira Town

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre

"Jeffreys is tops as vakansiebestemming!"

Ferreira Town

Waterkant 2

"Great place for people that enjoy their space and love tranquillity."

Ferreira Town

Waterkant 4A and 4B

"So baie eetplekke, mens weet nie waar om te begin nie, en so baie snuistery plekkies. Die winkelsentrum is nie groot nie maar pragtig en het alles wat jou hart begeer. Die luminous putt-putt baan is absoluut pragtig."

Ferreira Town

Waterkant 2

"Net te veel eetplekke. My gewig is weer mooi op pad suide toe. Maar is dit nie waarvoor vakansies is nie?"

Ferreira Town

Villa Arte 5

"Baie lekker plek."

Ferreira Town

That Guesthouse Jeffreys Bay

"Baie oulike dorpie. Ons oorweeg dit om oor die Desembervakansie weer terug te kom."

Ferreira Town

Pinnaquin Holiday Apartments

"Gemaklike omgewing met genoeg vermaak vir oud en jonk. Dit was lekker om nie te naby die hoofstrand te bly nie. Ons kon gelukkig parkering kry, al was dit besig. Die kuier- en eetplekke is heerlik en genoeg om van te kies. Die strand is pragtig en wyd versprei, goeie sekuriteit is orals sigbaar."

Ferreira Town

Secret's Whisper

"Was heerlik en rustig, selfs met die hoofpad wat baie verkeer dra in die hoogseisoen."

Ferreira Town

Waterkant 4A and 4B

"Jeffreysbaai het al my verwagtinge oortref. Die swemstrand was skoon en die restaurante heerlik. Perdry by Papiesfontein was goed."

Ferreira Town

Waterkant 2

"Baie mooi skoon plek en die lekkerste eetplekke."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem