Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
La Provence (24)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (109)
B&Bs (9)
Wildsplase (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (25)
Selfsorg-eenhede (68)

Resensies van Franschhoek

4.8 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Franschhoek van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Franschhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Franschhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franschhoek wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franschhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franschhoek Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Franschhoek

La Cotte Orchard Cottages bied bekoorlike eenhede en is in die historiese dorp Franschhoek geleë. Dié perseel het 'n prentjiemooi uitsig op die berge en wingerde in die verte. La Cotte Orchard Cottages beskik oor...

Vanaf
R2 068
per nag, vir 2 mense
Lodge in Franschhoek

Klein Waterval Riverside Lodge bied vriendelike plattelandse gasvryheid in 'n ontspanne plaasatmosfeer in die Franschoekvallei op die oewer van die Bergrivier. Dit word omring deur wingerde en dramatiese berguitsigt...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 111 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Franschhoek

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

In een van Suid-Afrika se vernaamste Wynvalleie, in die pragtige Banhoekvallei, lê die magiese Banhoek Lodge. Op die drumpel van Suid-Afrika se vernaamste wynplase, met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende wynl...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Paarl, Wes-Kaap

Tussen die prentjiemooi wynlande van die historiese Paarl- en Franschhoekvallei, lê Boschenmeer Grande Lodge, omraam deur die majestueuse Drakensteinberge en die bekende 'Paarl Rock'. Die lodge bied 'n rustige ligg...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Evergreen Lodge is in die skadu van eeueoue Eikebome gebou en word omring deur asemrowende uitsigte oor die berge en wingerde. Die gastehuis is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë, is 'n maklike 4 minu...

Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

L'Avenir is in die vallei onder die manjifieke Simonsberge geleë, in die beste deel van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetiek landgoed met uitstekende uitsigte, geleë net buite die dorpie Stellenbosch met sy boomr...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Du Kloof Lodge skuil tussen die Du Toitskloof- en die Witteberge in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Verblyf is beskikbaar in 3 tipes eenhede. Elke eenheid is smaakvol ingerig en het 'n dubbelbed of 2 enkelbedd...

Vanaf
R4 505
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

aha De Zalze Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat wynlandgoed aan die buitewyke van Stellenbosch. Die lodge is die ideale basis waarvandaan jy die Kaapse Wynlande kan verken. Akkommodasie by De Zalze Lodge beskik ...

20% af Aanbod!
Vanaf
R1 647
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied geriefli...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 2)
Lodge in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Silver Forest Boutique Lodge and Spa is in Somerset-Wes geleë en bied verskeie ervaringe op een perseel. Daar is 'n luukse dag-spa, 'n restaurant, wynkroeg en 'n kookskool alles bymekaar. Silver Forest Boutique L...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Franschhoek wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Franschhoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Franschhoek akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za