Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Fraserburg

4 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Fraserburg van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Fraserburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fraserburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fraserburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fraserburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fraserburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Fraserburg

Vanaf
R3 600
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Karoo, Noord-Kaap

Kom ervaar 'n plaasvakansie vir die hele gesin met 'n tikkie Karoo-gasvryheid. Die uitgestrektheid van die Karoo laat 'n mens nederig voel en die stille prag is innemend. Die sterrehemel is betowerend. Die Groot Kar...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Blaaw Hoek is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat ideaal is vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie. Reisigers wat op soek is na die Karoo se ongerepte landskap en asemrowende sonsondergange en sterrenagte sal...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groot-Karoo, Karoo

Klein Riviertjie is 'n bekoorlike en ongekunstelde selfsorgkothuis vir diegene wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n onvergeetlike gesinsvakansie. Hier kan jy die ware skoonheid van die Karoo waardeer, met ...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groot-Karoo, Karoo

Rooiheuwel is 'n selfsorg-gasteplaas in die Kaoo. Dis geleë op die pragtige platorand van die Nuweveldberge in die Groot Karoo met sy tipiese Karoo-berglandskap. Ons is sowat 80 km wes van Beaufort-Wes en 60 km noo...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Noord-Kaap

Toevlug Guest Farm is aan die buitewyke van Sutherland geleë en bied gehalteverblyf vir 'n naweekwegbreek. Toegang tot die plaas word via 'n grondpad verkry, wat toeganklik is met 'n voertuig met 'n hoë grondvryho...

Vanaf
R3 700
per nag, vir 17 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Wilgersbos is ’n plaashuis 17 km buite Merweville in die Wes-Kaap en dit bied ’n ideale wegbreek vir die hele familie. Die huis het 5 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 17 gaste. Die hoofslaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groot-Karoo, Karoo

Karoo Stilte is op 'n werkende plaas naby Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Die kothuis bestaan uit 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Wa...

Vanaf
R3 750
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Klein Roggeveld, Moordenaarskaroo

Rietvlei Gastehuis is op 'n plaas sowat 31 km van die dorpie Merweville af. Die plaashuis het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die slaapkamers het dubbelbeddens en albei badkamers het 'n bad en stort. ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Rooiberg Gasteplaas is net 20 km van Williston af geleë. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis aangebied. Die kothuis is 1 km van die hoofplaashuis af geleë. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 sla...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR250
R225
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Stofkraal Gasteplaas bied gaste 'n ontspanne wegbreek op 'n skaapplaas net noord van Sutherland, op pad na Williston. Gaste kan die Plaashuis met plek vir 6, die Donkie Kothuis vir 4 of die Tarentaal Kothuis vir 4...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]