Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.
"Bedfordview en sommige ander areas is gesog, maar sommige areas in Johannesburg is absoluut aaklig!"
"Pretoria has a lot of attractions and is central to many more attractions within easy access."
"Ek voel nie baie veilig in Johannesburg nie. Dit het 'n heerlike klimaat en is baie sentraal."
"Botanical Gardens were disappointing. Lovely things experienced. Oppiplaas, Safari Garden Centre, Boeremark, Lawley Street with Christmas Lights. Highly recommended."
"Kry gerus 'n kaart wanneer jy jou selfrypermit koop. Dit help beslis indien jy jou roetes wil beplan. Meeste paaie is met 'n sedan toeganklik. Die piekniekareas is netjies en skoon. Daar is baie restaurantkeuses vir die lui kokke."
"Baie plekke om te besoek en het stunning inkopiewinkels. Shows by Sun Arena is 'n moet-sien."