Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1518 resensies.

Fernridge, George

Stacie's Cottage

"Pragtige boomryke omgewing reg langs die Botaniese Tuin. Het selfs 'n ystervark in die straat gesien."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Sal meer Uber of taxis in die dorp wil sien."

Glen Barrie, George

Houtgerus

"Stil, netjies en 'n ooglopend veilige area. Redelik naby die midde-dorp met 'n voertuig."

George

Willow Cottage

"Die vervoermuseum is 'n definitiewe moet sien vir alle ouderdomme. "

Glen Barrie, George

Houtgerus

"A quiet and leafy area."

Glen Barrie, George

Houtgerus

"Dit is 'n gewone woonbuurt. Dit is wel naby aan die middel van George en omliggende besienswaardighede."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"Naby genoeg aan die see. Vriendelike dorp."

Bodorp, George

Pottie's Self Catering Unit

"Geleë naby winkels en hoofstrate."

Heroldsbaai, George

Sea View

"Altyd lekker om daar te kuier."

Heroldsbaai, George

Herolds Bay Heights

"Lekker dorp waar mens kan lekker slaap, en naby die lughawe. "

George

Villa Maria

"George is die mooiste!! Die berge en natuur bly die beste! "

George

Boscia Farmstay - Original

"'n Baie aangename dorp met baie om te sien en te beleef."

Heather Park, George

Makarios Selfsorg Eenheid

"Amazing beautiful and peaceful."

Bergsig, George

House Immel - OLD

"Mal oor die area. Baie rustig en veilig."

Heroldsbaai, George

The Orange Bowl Oubaai

"Sal vir seker weer daar vakansie hou!"

Bodorp, George

George Executive Suites

"George is 'n goeie bestemming en Bodorp rustig en stil."

George

Fynbos

"Ongelooflike dorp met vriendelike en aktiewe mense. Baie skoon met geen slaggate of ander munisipale probleme nie. Sal beslis weer gaan."

George

Whispering Pines Estate

"Dis 'n pragtige dorp met baie om te doen en mooi strande. Hartenbos ATKV bied goeie aktiwiteite."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"George is the central point of many nearby holiday destination, such as Knysna, Wilderness, Mosselbaai, Oudtshoorn etc."

Rooirivier-Rif, George

The Tophat Luxury Accommodation

"Rustige residensiële omgewing, tog baie naby aan sakesentrum."

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"George is a very nice place. It is also a clean place where one could simply notice the service delivery from the municipality. During our visit there we felt very safe because the police and traffic officers were visible. People of George are very friendly and respect visitors. I would like to visit the place again in the near future."

George

Farmlands Guest House

"Sal graag daar wil aftree."

Heroldsbaai, George

Dutton's Cove Guesthouse

"Ons is natuurlik versot op Heroldsbaai na jare se verblyf in die karavaanpark. Hierdie was ter wille van 'n familie-byeenkoms en was dit 'n voorreg om weer die spesiale vibe op die strand te ervaar! Natuurskoon baie besonders."

George

Myrtle Grove

"George is a lovely place and have enough places to visit while staying there. We went to the Market which is there only on a Saturday. We visited Grootbrak and Victoria Bay. The beaches are beautiful and clean."

George

Boscia Farmstay - Original

"Great place to ride mountain bike, good restaurants, very clean and neat city and surrounds."

George

Ibis Place Guest House

"Awesome place, awesome people. Awesome view and much to do as it is central to Mosselbaai, Hartenbos etc."

George

Blue Whale Resort

"Fantastiese ligging om dele van Tuinroete, asook lekker winkels en restourante te verken. Wildernis is om die draai met lifelike swemstrande."

Glen Barrie, George

Houtgerus

"Rustige buurt en omgewing."

George

Myrtle Grove

"Die natuurskoon hier hou nooit op om mens te betower nie."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem