Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (86)
B&Bs (8)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (55)

Resensies van Graaff-Reinet

4.5 / 5  
volgens 1235 resensies
Lees regte resensies van Graaff-Reinet van 1235 geverifieerde gaste.
Indien jy Graaff-Reinet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Graaff-Reinet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graaff-Reinet selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graaff-Reinet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Graaff-Reinet Selfsorg-eenhede

55 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

4 Louis Trichardt Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid in Bergendal, 'n voorstad in Graaff-Reinet. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Daar i...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Die Victorian Square Guesthouse is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit die laat 19de eeu dateer en in 'n bekoorlike gastehuis omskep is wat in die perdeskoen van Graaff-Reinet lê. Die gastehuis is met 'n rustige,...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet

Die inspirasie vir die naam "Obesa Lodge" kom van die vetplant "Euphorbia Obesa" (wat ook bekend staan as die "Afrika-hut") wat in die Graaff-Reinet distrik voorkom. Obesa Lodge is oorkant die "Obesa Cactus & Succul...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Agave Self-catering is in die rustige dorp Graaff-Reinet geleë. Die dorp word gekenmerk deur vriendelike inwoners, historiese argitektuur uit die 19de eeu, golwende heuwels en groot oop vlaktes. Die gastehuis het ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Fairfield Cottage is ideaal vir ouers van skoolkinders op sportnaweke, reisigers op soek na oornagverblyf en besoekers aan Graaff-Reinet. Die volledig toegeruste selfsorg kothuis kan tot 6 gaste huisves en alle han...

Vanaf
R1 425
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Blaauwater Plaas lê aan die voet van die majestueuse Lootsberge 49 km vanaf Graaff-Reinet. Dié plaas behoort al vir generasies aan die Kingwills. Ons boer al vir meer as 100 jaar met merinoskape wat bekend is vir ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Leopard's Valley Guest Cottages is in die bekoorlike klein dorpie Graaff-Reinet geleë en bied gerieflike akkommodasie vir oornagreisigers, vakansiegangers en sakereisigers. Dié blyplek is in die ou dorp in Bourke-...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Toerboer Cottages bied volhoubare verblyf in die hartjie van die historiese dorpie Graaff-Reinet. Die stylvolle eenhede meng die klassieke Karoo-bekoring met moderne geriewe. Daar is ook 'n tuin, gratis WiFi en ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Pienaarsbaken Farm Cottages is aan die voet van die Lootsbergpas tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Ons is 56 km vanaf Graaf-Reinet, 40 km vanaf Nieu-Bethesda en 60 km vanaf Middelburg. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages is in Graaff-Reinet geleë. Die gastehuis bied ’n kesue tussen een-, twee- en drieslaapkamer fantastiese selfsorg-eenhede wat ideaal is vir oornag- of vakansieverblyf. Elke eenheid het 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Graaff Reinet selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Graaff Reinet akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Graaff Reinet akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]