Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (86)
B&Bs (8)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (55)

Resensies van Graaff-Reinet

4.5 / 5  
volgens 1281 resensies
Lees regte resensies van Graaff-Reinet van 1281 geverifieerde gaste.
Indien jy Graaff-Reinet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Graaff-Reinet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graaff-Reinet selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graaff-Reinet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Graaff-Reinet Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Graaff-Reinet

8B Globe Street is in Graaff-Reinet en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis het 4 slaapkamers en bi...

Vanaf
R16 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

The Honingkrantz Farm Guest House bied selfsorgverblyf op 'n veeplaas in die Karoo. Die Honingkrantz-plaas is in die Camdeboo-bewarea in die Graaff-Reinet-distrik, net 27 km vanaf Graaff-Reinet se middedorp (wat 'n ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Morendat House bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n opgeknapte drieslaapkamerhuis in ’n stil straat in die hartjie van Graaff-Reinet. Die perseel is naby verskeie restaurante en winkels geleë. Dié huis is s...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

166 Cradock Street is 'n groot, mooi ingerigte en klassieke Karoo-huis wat ook 'n nasionale monument is. Die huis is in Graaff-Reinet se geskiedkundige Cradockstraat geleë. Die is 'n gerieflike basis vanwaar jy die...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

6 Parsonage Street - De Kothuize is 'n klassieke, gerestoureerde Karoo-kothuisie in Graaff-Reinet se historiese Parsonagestraat. Die kothuis skep 'n egte atmosfeer van eertydse Graaff-Reinet en is ideaal geleë indi...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Uitkomst Guest Farm is 37 km buite Graaff-Reinet, waarvan 9 km hiervan 'n grondpad is. Dis omring deur die Camdeboo se betowerende berge. Dit is die perfekte wegbreekplek, ver van die rep en roer van die daaglikse l...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Angora Rest is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 5 gaste in Graaff-Reinet. Dié kothuis het 'n pragtige houtvloer en 'n hoë plafon. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n stort in elk. Die hoofslaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet

Jenni's Place is in die geskiedkundige dorpie, Graaff-Reinet en bied uitstekende, ontspannende verblyf in selfsorgkamers. Gaste kan kies tussen 4 kamers wat elk slaapplek vir 2 tot 3 gaste en 'n uitsig op die berg...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

The Grove Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Graaff-Reinet. Die eenheid is op dieselfde perseel waar die eienaars woon, maar gaste het totale privaatheid en toegang tot hul eie geriewe. Die eenheid beskik oor 2 sla...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Carrow Veld Cottage is 'n selfsorgkothuis wat smaakvol ingerig is en is geleë in Graaff-Reinet. Hiér kan jy lekker kom ontspan. Dit is die ideale plek vir oornagverblyf of 'n kort vakansie. Die kothuis het teëlv...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Graaff Reinet selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Graaff Reinet akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Graaff Reinet akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]