Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (166)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (152)

Resensies van Groot-Brakrivier

4.7 / 5  
volgens 136 resensies
Lees regte resensies van Groot-Brakrivier van 136 geverifieerde gaste.
Indien jy Groot-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Groot-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groot-Brakrivier B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Great Brak River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groot-Brakrivier B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Groot-Brakrivier

Kontrei B&B bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Dié gastehuis is 2 tot 3 km van die strand af en 25 km vanaf Mosselbaai se middedorp. Daar is 3 gastekamers, en elkeen het 'n dubbelbed en 'n o...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Glentana, Groot-Brakrivier

Melkhoutkloof Guest House bied 4 elegant gemeubileerde dubbelkamers met en suite-badkamers (bad en stort) in die stil, rustige seekant-oord Outeniekwastrand in Glentana. Dis ongeveer halfpad tussen Mosselbaai en Geo...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Groot-Brakrivier

Dream@Dolphins is op die pragtige Dolphin's Creek-gholfbaan naby die Groot Brakrivier geleë. Dié huis het 3 en suite-slaapkamers met uitsigte oor die skoonveld. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Glentana, Groot-Brakrivier

Two Sunsets B&B is geleë in Outeniekwastrand naby Groot Brakrivier. Outeniekwastrand lê tussen George en Mosselbaai en is een van 'n paar kleiner dorpies aan hierdie ongerepte kuslyn. Die area bied 'n rustige vaka...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 900
R2 465
per nag (plek vir 4)
B&B in Glentana, Groot-Brakrivier

Glentana Holiday House 35458 is ’n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n huis in Glentana. Slegs die boonste verdieping van die huis is beskikbaar vir verblyf. Die onderste verdieping word aan langte...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 155 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Groot-Brakrivier

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Reebok, Tuinroete

Traveller's Rest, Reebok is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word tussen Klein- en Groot-Brakrivier, 20 minute se ry van Mosselbaai af. Verblyf word gebied in 1 slaapkamer in die huis wat sy eie ingang en privaa...


B&Bs binne 50 km vanaf Groot-Brakrivier

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Heroldsbaai, George

Waves Of Grace is 'n B&B in Heroldsbaai, sowat 10 km van George Lughawe af geleë, en bied verblyf met 'n gemeenskaplike sitarea, gratis parkeerplek en braaigeriewe teen 'n ekstra koste. Verblyf word in 6 suites aa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
B&B in Heroldsbaai, George

Samadiria is 'n privaat eenheid vir 3 gaste, slegs 2 volwassenes en 1 baba of kleuter, wat in Heroldsbaai geleë is. Dit bied lieflike uitsigte oor die strand. Dié eenheid is gerieflik gemeubileer en het 'n priva...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in George, Tuinroete

Farm & Fellow is in Tramonto in George op die wêreldbekende Tuinroete geleë. Dit is ideaal geleë in die hartjie van George en die ideale wegbreekbestemming, omring deur die Outenikwaberge en die see net 'n entji...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Blanco, George

Déjà Vu Equestrian and Cottages skuil op 'n pragtige plaas aan die buitewyke van George. Dit is aan die voet van Outeniekwaberge, met 'n betowerende uitkyk oor die Indiese Oseaan. George is die ideale basis vanwaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Groot Brakrivier B&Bs blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Groot Brakrivier akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Groot Brakrivier akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za