Geverifieerde Resensie

Hartbeespoort

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 614 resensies.

Hartbeespoort

Magalies Park

"As always, a great destination with lots to do and see."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Fantastiese plek vir 'n wegbreek. Ons het ontbyt by Upperdeck Restaurant gedoen, stalletjies daarna. Snake and Reptile Park vir die tweede keer besoek en van daar af na Chameleon Brewhouse. "

Hartbeespoort

Leopard Lodge

"Harties bly Harties. Niks veels verander nie."

Hartbeespoort

Magalies Park

"Ek was al vorige kere by Hartbeespoort en die dam het vreeslik gestink. Gelukkig het ons die keer geen snaakse reuke ervaar. Maar verder is dit 'n great plek om te besoek."

Hartbeespoort

Migdâsh Guesthouse

"It has a lot of activities, it accommodates both adults and kids. I love that. It's so beautiful and I loved the boat cruise. I am definitely coming back with family this time."

Hartbeespoort

Leopard Lodge

"Die klimaat is goed met goeie eetplekke en 'n paar aktiwiteite wat goeie attraksies is."

Hartbeespoort

Magalies Park

"Hartbeespoort is die perfekte vakansie vir 'n wegbreek vinnig uit die stad."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Fantasties. Daar is hope dinge om te doen."

Hartbeespoort

Cock & Bull

"I really enjoy coming to Hartbeespoort. I travel there often with my family and really enjoy being detached from TV, phones and technology in general to spend more time with my family."

Hartbeespoort

Magalies Park

"Baie aangename plek."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Great hiking trails."

Kosmos, Hartbeespoort

Hartbeespoortdam Lodge

"Beautiful views, houses and scenery."

Schoemansville, Hartbeespoort

Dragonfly's Nest

"Pragtige dorpie, dit is sentraal geleë vir besoeke aan talle besienswaardighede rondom Hartebeespoortdam. Dit is naby Pretoria en Johannesburg. "

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Ek dink net daar moet op die reëls geplaas word geen lawaai en harde musiek nie aangesien hulle ook kalmeerperde en bokkies op die terrein het. "

Broederstroom, Hartbeespoort

Casa la Mer

"Baie goed om te doen vir hele gesin."

Broederstroom, Hartbeespoort

Benlize Lodge

"Hartbeespoortdam en omgewing bied baie."

Hartbeespoort

Magalies Park

"Dam kort ernstige skoonmaak."

Broederstroom, Hartbeespoort

Benlize Lodge

"Ongelooflike mooi plek."

Hartbeespoort

Paradise Village

"We went to Alpha resort for our second night, which I would highly recommend. We went zip lining which was amazing. Staff were exceptional. We enjoyed the Portuguese restaurant at Chameleon Village. Very festive."

Hartbeespoort

Cock & Bull

"Dit is 'n plek waar mens altyd op vakansie voel al is jy net daar vir die dag."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Baie mooi plek, skoon en 'n adventure."

Kosmos, Hartbeespoort

Hartbeespoortdam Lodge

"Rustig en baie veilige gevoel."

Broederstroom, Hartbeespoort

Benlize Lodge

"Love die Country Slaghuis en Deli!"

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang