Geverifieerde Resensie

Hartbeespoort

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 550 resensies.

Hartbeespoort

Magalies Park

"Baie plekkies het maar oor die jare agteruit gegaan, maar darem is daar ook heelwat nuwe plekkies wat oop gemaak het, so ons geniet dit steeds om uit te ry daarheen."

Schoemansville, Hartbeespoort

Damview Holiday Accommodation

"Very quiet area, municipality has to just fix the potholes on the roads."

Kosmos, Hartbeespoort

Galagos Lodge Guest House

"Kosmos is ver van die winkels en restaurante."

Hartbeespoort

Cock & Bull

"Hartbeespoort is baie mooi en die plekke wat naby geleë is, is lekker om by te kuier."

Schoemansville, Hartbeespoort

Damview Holiday Accommodation

"Baie lekker area met baie dinge om te doen."

Hartbeespoort

Magalies Park

"Die ligging is perfek en daar is nog soveel ekstra om te doen om die dam self."

Schoemansville, Hartbeespoort

Kassaboera Lodge

"Baie rustige en mooi buurt."

Hartbeespoort

Magalies Park

"Lekker plek met baie om te doen. Ons reis gereeld daarheen."

Kosmos, Hartbeespoort

Galagos Lodge Guest House

"Beautiful views of the mountains and the Dam."

Hartbeespoort

Cock & Bull

"We love going here for a break away."

Kosmos, Hartbeespoort

Bali at Scenic Haven Lodge

"Persone wat nie ‘n viertrekvoertuig het nie, gaan moontlik sukkel met die steiltes. Uitsig oor die dam is baie mooi."

Hartbeespoort

Magalies Park

"Rustige dorpie. Om Jasmyn te besoek is 'n moet."

Kosmos, Hartbeespoort

Hartbeespoortdam Lodge

"Peaceful and very beautiful."

Hartbeespoort

La Dolce Vita Guest House

"'n Heerlike plek waar 'n mens 'n week kan deurbring."

Schoemansville, Hartbeespoort

The Art Guesthouse

"Behalwe vir die gemors in die dam, is Schoemansville 'n plekkie wat ek graag besoek."

Hartbeespoort

El Shadai Guesthouse & Spa

"Goed ontwikkelde gebied met baie attraksies."

Schoemansville, Hartbeespoort

Khayamanzi Guesthouse

"Oulike plek. Naby aan die dam. Stil. Paaie in die area is bietjie sleg, heelwat slaggate."

Broederstroom, Hartbeespoort

Casa la Mer

"Ons was op die kabel karretjies en by die dieretuin gewees en ons het ook 'n toer by die leeu park bygewoon, daar is 'n klomp goed om te doen, ek dink dis 'n lekker plek om 'n wegbreek te vat. "

Hartbeespoort

Waterside Rest Cottage

"Very beautiful and amazing scenery. Easy to find and peaceful. The drive from JHB is absolutely worth it."

Schoemansville, Hartbeespoort

Damview Holiday Accommodation

"Sentraal geleë en 'n baie lekker omgewing."

Schoemansville, Hartbeespoort

Kassaboera Lodge

"Peaceful and close enough to main attractions."

Broederstroom, Hartbeespoort

Benlize Lodge

"Baie om te doen in en om Hartebeespoortdam."

Schoemansville, Hartbeespoort

Lesego Guest House

"Visit the Hartebeespoort Dam. However, in October you can't go to the lake as the gates are closed. "

Hartbeespoort

Magalies Park

"Jasmyn is 'n goeie toeriste besoek. Die Welwitchia mark was baie teleurstellend."

Kosmos, Hartbeespoort

Galagos Lodge Guest House

"Beautiful and great view of the dam."

Kosmos, Hartbeespoort

Bali at Scenic Haven Lodge

"Kosmos het ongelukkig baie agteruit gegaan vandat ek in 2004 daar tuis gegaan het."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang