Geverifieerde Resensie

Hartbeespoort

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 614 resensies.

Hartbeespoort

Cock & Bull

"Excellent getaway for a weekend."

Schoemansville, Hartbeespoort

The Art Guesthouse

"Baie mooi, maar die stand van die dam is kommerwekkend!"

Hartbeespoort

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"Only setback was how pushy people were to sell their products."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Baie dinge om te doen, die Animal and Snake Park is netjies en dit is regtig die moeite werd vir 'n lekker gesinsuitstappie. Die dam en berge bly mooi. Baie restaurante om uit te probeer. "

Hartbeespoort

Sparrow Hawk Lodge

"Mooi en baie om te doen!"

Schoemansville, Hartbeespoort

Kassaboera Lodge

"Netjiese, rustige omgewing met alle nodige winkels binne maklike bereik."

Broederstroom, Hartbeespoort

Benlize Lodge

"Beautiful place for a weekend breakaway. "

Schoemansville, Hartbeespoort

Harties Wellness Centre & Accommodation

"We loved the hiking up the mountain. Though we finished with tears (LOL) we had so much fun and African island was a blast."

Hartbeespoort

Cock & Bull

"Ek het nie self 'n boot nie so gaan nie self na die dam nie, maar stel belang om die area te leer ken. "

Hartbeespoort

Migdâsh Guesthouse

"Local is lekker!"

Hartbeespoort

Cock & Bull

"Kabelkar was wonderlik asook besoek aan Jasmyn, windmeul en kos-ervaring. De Vette Mossel ook 'n baie lekker restaurant."

Hartbeespoort

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"Moet by French Toast eet! Yummie! Ook by Vovo Telo! Diens was uitstekend!"

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Dele van die omgewing het agteruit gegaan - dit is jammer. Baie plekke is vervalle. Uitbreiding na Meerhof se kant toe is lieflik. Steeds baie om te doen. Winkels se pryse is met tye belaglik. Kabelkar is die moeite werd. "

Hartbeespoort

Guesthouse Serenity

"Die omgewing is pragtig, veral die natuurskoon. Die paaie is ongelukkig in 'n swak toestand op baie dele."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Lekker vakansiegevoel, net vrek besig op 'n Sondag."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Die area as geheel word nie regtig onderhou nie. Paaie kort werk, sowel as baie vullis by die dam. "

Hartbeespoort

Cock & Bull

"Ek is mal oor Hartbeespoort! Dis soos by die see, net nader."

Kosmos, Hartbeespoort

Hartbeespoortdam Lodge

"Pragtige, veilige, stil area!"

Hartbeespoort

Magalies Park

"Baie lekker."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Baie oulike plekkie."

Broederstroom, Hartbeespoort

Casa la Mer

"Best place and the beautiful."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang