Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 614 resensies.
"Oulike plek. Naby aan die dam. Stil. Paaie in die area is bietjie sleg, heelwat slaggate."
"Ons was op die kabel karretjies en by die dieretuin gewees en ons het ook 'n toer by die leeu park bygewoon, daar is 'n klomp goed om te doen, ek dink dis 'n lekker plek om 'n wegbreek te vat. "
"Very beautiful and amazing scenery. Easy to find and peaceful. The drive from JHB is absolutely worth it."
"Visit the Hartebeespoort Dam. However, in October you can't go to the lake as the gates are closed. "
"Kosmos het ongelukkig baie agteruit gegaan vandat ek in 2004 daar tuis gegaan het."
"Opknappingswerk en algemene skoonmaakwerk is broodnodig. Die potensiaal is verseker daar."
"Kosmos is 'n sekuritietskompleks op die wal van die Hartebeespoortdam. Dis baie veilig en beeldskoon."
"There are a lot of sight seeings to visit and they are close by, e.g. the zoo, boat cruising, the cable way, French Toast which they call Little Paris, and many more."
"In Kosmos self is daar geen eetplekke nie - 'n mens moet die veiligheidsarea verlaat om iewers aandete te kry."
"Ons het nie regtig rondgery nie, maar dit lyk baie gewild met al die dagbesoekers van die stad."