Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hartenbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 825 resensies.

Hartenbos

De Branders 57

"My dam se eende."

Hartenbos

Oester 202

"Hartenbos bly nou maar net die beste plek vir vakansie. Die dorp bied genoeg aktiwiteite vir oud en jonk, en die netheid van die dorp is opvallend, veral as jy in 'n ander provinsie woon."

Hartenbos

Shawheim @ Hartenbos

"Hartenbos het alles wat 'n mens nodig het en meer."

Hartenbos

29 @ Weenen

"Baie rustig buite seisoen, te min parkeerplek by die strand-oorde vir besoekers wat nie van ATKV-oord gebruik maak nie."

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Lieflike dorp met al die nodige winkels. Absoluut 'n moet vir mense met kinders. Soveel vermaak en aktiwiteite om hulle besig te hou. Lieflike branders om in te baljaar. "

Hartenbos

De Branders Nr 48

"The name says it all. Best holiday destination for me, has been for years."

Hartenbos

Villa Riviera 13

"Hartenbos is soos Pretoria by die see. Uitstekende vakansieplek, asook om te bly. Die munisipaliteit doen duidelik goeie werk en mag dit nog lank so bly!"

Hartenbos

De Wet's

"Kleiner gemütlicher Ort. "

Hartenbos

Kango 25

"Hartenbos is net pragtig. Die mense daar is die vriendelikste en alles voel so veilig. "

Hartenbos

Harties@Sea

"Skoon, vriendelike, veilige stranddorp."

Hartenbos

21 Hartensee

"Baie mooi rustige dorpie."

Hartenbos

29 @ Weenen

"Baie netjiese en skoon omgewing, nooit onveilig gevoel in enige strate of winkelsentrums nie. Verskeie goeie restaurante en winkels in Hartenbos."

Hartenbos

ATKV Hartenbos

"Was meer as 10 jaar gelede ook hier en dis hartseer om te sien hoe daar nou skaars skulpe is en mens sien oral dooie visse uitspoel op die strand. Die mens sal sorg vir ons eie ondergang."

Hartenbos

Suidersee Block 2

"Fantasies area om vakansie te hou."

Hartenbos

Hartenbos Accommodation

"Baie lekker vakansieplek en baie om te doen."

Hartenbos

35 De Branders

"Baie mooi en lekker vakansie atmosfeer."

Hartenbos

Sonop @ Kieriehout

"Sal vir seker weer gebruik."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Ons sal altyd terugkeer na Hartenbos. Bly die lekkerste bestemming ooit. "

Hartenbos

Corte De Sorgente

"Pragtig en skoon."

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Heerlike plek. Word sterk aanbeveel vir vakansie buite seisoen."

Hartenbos

Riviera Hotel

"She loved it there."

Hartenbos

LiaMi

"Baie besig gewees, ongelukkig te besig vir ons."

Hartenbos

Hartenbos Woonstel

"Die lekkerste vakansieplek."

Hartenbos

Sea-esta

"A pleasant surprise. Businesses, people very friendly and accommodating. Will definitely revisit. "

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Wil sommer weer gaan en langer bly."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"As iemand wat in Hartenbos groot geword het, was hierdie nou my eerste keer weer daar na al die veranderings. Die nuwe seefront is nie so lekker soos die ou een nie. Alles is meer moeite om by uit te kom. Dinge is nie so toeganklik soos altyd nie. En die pretpark se pryse is belaglik. Betaal om in te gaan en dan betaal vir elke ding wat jy wil doen. Ons is dus Diaz toe vir vermaak vir die kinders. Maar dit bly mooi en lekker. "

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Dis net 'n vreeslike lekker plek."

Hartenbos

Lagoonette

"Wonderlike dorpie met all entities bymekaar. Hoef nie te ver te gaan nie."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem