Geverifieerde Resensie
Hartenbos
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 388 resensies.
"Hartenbos is the perfect holiday destination, with the beautiful sea views, sea temperatures were perfect to swim in, friendly people. "
"Was heeltemal te besig oor Desember vir ons. Sukkel met parkering, plek in restaurante en dies meer. Jong mense geniet hulle egter gate uit. "
"Hartenbos is van kindsbeen af die aangenaamste vakansie-oord en ek beveel dit graag aan al my vriende en kollegas."
"Hartenbos kan dalk oorweeg om vir die hele Desember vermaak en stalletjies beskikbaar te stel en nie net vir die 2 tot 3 weke wat dit spitstyd is nie. Verblyf is beperk en nie almal kan in die spitstyd daar wees nie a.g.v. verblyftekorte. "
"Dit is tans heeltemal te kommersieel. Hartenbos het so bietjie sy hart verloor. "