Geverifieerde Resensie
Hazyview
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hazyview bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 491 resensies.
"Alhoewel dit baie droog was in die Laeveld bly dit 'n lieflike deel van ons land - mooi verby!"
"Hazyview is a good start-off point for visiting Kruger National Park. There are several supermarkets to buy all supplies you need for self-catering at the Kruger rest camps."
"Verblyf streng gesproke nie in Hazyview nie, maar tussen Witrivier en Hazyview. Afstand van Hazyview juis voordeel van verblyf aangesien Hazyview ontwikkel in 'n besige metropool met sekuriteitsrisiko's en afstand rustigheid en sekuriteit bring. "
"Hazyview is an awesome town and we have fallen in love with the destination. The weather is great and there is plenty to do for everyone. Do yourself a favor and visit."
"Hazyview is uitstekend geleë vir n verskeidenheid aktiwiteite. Die dorp en omgewing sal egter aan die persepsie moet werk dat dit soms onveilig kan wees. Dit skep nie 'n goeie indruk wanneer al die verblyf melding maak van hul uitstekende veiligheid nie."
"Mooi pad tussen Hazyview en Sabie. Lekker ligging om die Laeveld te verken. Lekker eetplekke. "
"Hazyview is a remote place situated in the province of Mpumalanga, with the most friendliest people there is. Having been to Umbhaba Lodge, it came across as a quiet, yet a fun place to be. It is a go to place, whether for rest or for entertainment. I for one have enjoyed my stay there."
"Baie aangename plek met wonderlike natuurskoon en ook goed op die wildtuinroete geleë."
"Hazyview se winke sentrum bied alles aan wat 'n stad aanbied. Dis net baie besig. Vir diegene wat Krugerwildtuin besoek en die omliggende gebiede is Kata Charis goed geleë. "
"Dit is seker die mooiste deel van die asemrowende Laeveld. Die klimaat is fantasties. Ons is baie lief vir Hazyview."
"Did not spend enough time in Hazyview - unfortunately - always passed through it when it was dark so did not experience it in the best way but hope that next time I could - I do in general wish that they (the government) mark their side roads better as that was not clear between all the towns."
"Daar is soveel van die omliggende dorpe soos Graskop en Lydenburg waar die strate en algemene toestand 'n skande is. Hazyview was anders, oor die algemeen goed versorg, en daar is 'n paar goeie winkels in die omgewing. Hulle bied ook heelwat ander aktiwiteite aan. "
"Uitmuntende ervarings opgedoen - baie aktiwiteite om te doen en plekkies om te besoek."