Geverifieerde Resensie
ISimangaliso Wetland Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in ISimangaliso Wetland Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 612 resensies.
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
The Estuary Guest Chalets"It was nice and quiet during our stay in April, in full season it might be too crowded."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 10"Baie lekker en baie dinge om te doen."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 17"Baie lekker plek, toeriste baie vriendelik."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge 19 Self-catering"Lekker bestemming met baie om te sien en doen."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Villa Mia 12"Dit was my eerste keer wat ek na St Lucia gegaan het vir vakansie en dit is 'n wonderlike, pragtige plek. Alles is skoon en Cape Vidal is die heel mooiste strand wat ek nog ooit by was. Dit is beslis die beste plek om vakansie te hou. "
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge 19 Self-catering"Pragtige tropiese dorpie omring deur ongerepte natuurskoon en wilde diere."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
28 The Bridge"Jammer die fasiliteite vir strandhengel is onbereikbaar."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Monzi Safari Lodge"Die hele omgewing is skoon en die dorpie is die vriendelikste wat ons nog beleef het van n kus dorpie, al die mense is vriendelik en behulpsaam en pryse is ook redelik by restaurante en winkels."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Gerda's Place"Die toestand van die dorp het agter uit gegaan. Vir die eerste keer potholes opgemerk. Strand is vol olie en drankbottels gewees. Cape Vidal wat naby is het dit egter die moeite werd gemaak. "
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Perna Perna St Lucia"So mooi die see koeie is natuurlik die grootse aantrekking van alles en die mense van die dorp is so verwelkomende."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Gerda's Place"Pragtige plek, het dit baie geniet daar!"
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 7"Great spot for viewing mongoose and hippos."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Tree Top Village @ Urban Glamping"Town busy and beaches not easy accessible."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Ndiza Lodge and Cabanas"Great spot for birding! "
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Perna Perna St Lucia"Dit is asembenemend mooi! Ek sal almal aanraai om die rit op die vleiland mee te maak. Dit was die hoogtepunt van ons vakansie. Die bestemming is definitief die moeite werd!"
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Luwandla No 15"Pragtige plek vir natuurliefhebbers."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Oppi Rotse"Beste bestemming om lekker vis te vang, die natuur en wild te geniet en lekker op die strand te baljaar!"
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 10"Been here multiple times, place is developing slowly, has a Shoprite."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Shonalanga Lodge"St Lucia bly 'n pragtige dorpie, baie skoon en ek hou van die deursoek van die voertuie by al die belangrike plekke!"
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Turtle Bay Lodge"Die besienswaardighede se tariewe is uitsonderlike hoog en onbetaalbaar veral as jy 'n groot gesin is. "
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"As Rino Club kaart houers, het ons verkies om Cape Vidal toe te gaan."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
St.Lucia Imvubu Cottage"St Lucia is still an excellent place to go to. Very safe town. Specially nice to put checkpoints to make sure people do not take alcohol to the beach."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Sunset Lodge Log Cabins"Baie mooi en skoon dorp met alle winkels en restaurante wat mens benodig gedurende vakansie. Baie besienswaardighede. Moet nie alkohol na strande of Cape Vidal probeer neem nie, orals pad blokkades om jou te deursoek vir alkohol. Kan wel by Cape Vidal koop of by Boot Klub naby strand."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 7"Sal elke jaar daar gaan bly as ek kan. Was net baie teleurgesteld oor die een eetplek, maar andersins het ons baie lekker gekuier, hou so aan St Lucia Estuary."