Geverifieerde Resensie

Cape Route 62

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2333 resensies.

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

River View Cottages

"Loved Rose Cafe. Personal service and a wonderful 'platteland' experience. "

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

River View Cottages

"Baie eenvoudige dorpie, met beperkte toeriste besienswaardighede."

Ladismith, Kaapse Roete 62

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis

"Dorp is vriendelik en redelik netjies."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

"Lekker Winterfees met aangename besoek aan al die wyn/port kelders en eetplekke. Pragtige natuurskoon met tonele wat mens bybly."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

The Calitz

"Calitzdorp is vir 'n rustige wegbreek van die stadslewe! Hier kan jy ontspan in die natuur en die gasvryheid van die mense ervaar."

Ladismith, Kaapse Roete 62

Uitsig Cottages- Hemelrand

"Beste slaghuis vir Karoo lam. Sal volgende keer meer tyd in Ladismith spandeer."

Montagu, Kaapse Roete 62

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"A beautiful town with stunning scenery and many opportunities for hiking."

De Rust, Kaapse Roete 62

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie potensiaal en mooi Karoo-dorpie."

Montagu, Kaapse Roete 62

Badensfontein

"Sentraal geleë en baie mooi."

Robertson, Kaapse Roete 62

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

"Julle sien ons sommer gou weer! So lieflike plek en ervaring! "

McGregor, Kaapse Roete 62

Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1

"Beautiful little town full of history and character. One could almost imagine that you are in another country like Tosca. Quiet, peaceful and heavenly."

Robertson, Kaapse Roete 62

Wild Iris Dwars in Die Weg

"Mooiste skoon dorp, bied baie vir toeriste."

Robertson, Kaapse Roete 62

Engela's Overnight Accommodation

"Pragtige dorp met goeie akkommodasie, goeie winkels, beste restaurante."

McGregor, Kaapse Roete 62

Vredenhof Cottages

"Dit is 'n mooi dorpie, net ver van Vredenhof af. Daar is nie 'n kortpaadjie soontoe nie. "

McGregor, Kaapse Roete 62

Uitvlugt Cottages

"Nice destination for exploring closer wine farms."

Robertson, Kaapse Roete 62

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

"Dis altyd 'n plesier om Robertson en die omliggende wynplase te besoek. Mens word orals hartlik ontvang en personeel is almal goed opgelei, vriendelik, professioneel en behulpsaam. Toeriste behoort gerus 'n plan te maak om die omgewing te besoek."

Robertson, Kaapse Roete 62

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

"Fantastiese gebied met baie om te sien."

McGregor, Kaapse Roete 62

Orchard Cottage

"Net jammer vir te min eetplekke."

Robertson, Kaapse Roete 62

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

"Ek sal enige dag soontoe trek en daar gaan bly!"

De Rust, Kaapse Roete 62

The Travelling Tortoise Retreat

"Ons het die naweek van die Meiringspoort Fiets wedren gekies, wat toevallig ook die naweek van die Kerk basaar was. Het dit vreeslik geniet, maar ek dink oor die algemeen is De Rust stil, en daar is nie veel vermaak nie. Mens moet verstaan dat dit 'n "wegkomkans" is wanneer jy De Rust kies as bestemming! "

McGregor, Kaapse Roete 62

Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1

"Ek het meer verwag van die Saterdag se stalletjies, verder is dit 'n pragtige dorpie."

Robertson, Kaapse Roete 62

Randrivier Guesthouse

"Robertson has a lot to offer, and of course Klipdrift is located close by and De Wetshof winery went the extra mile in welcoming us and you can do contact them also to arrange a tasting, to name just a few."

Montagu, Kaapse Roete 62

Abigail's Garden Cottage

"Beslis 'n moet stop. Veral Capedry."

Ladismith, Kaapse Roete 62

Ladismith Manor

"Pragtige dorpie. Volgende keer gaan ek net 'n toeris wees."

Blad
Blad 61 - Wys 1801 tot 1830
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang