Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3690 reviews.
Stellenbosch Central, Cape Winelands
Avemore Eikehoff No 2"Baie veilig om rond te stap en die geskiedkundige geboue te besoek. Oral skoon en netjies. Baie sekuriteit gesien. Baie straatkafees en kuierplekke om jouself te geniet. Alle kommoditeite is binne loopafstand."
"A scenic romantic town with limitless opportunities for good food and wine."
"Beautiful town with incredible trail running, mountain bike and hiking trails. Exceeded all expectations in the mountains with its beauty and facilities."
"Het op Worcester grootgeword en ken al die plekke baie goed. Familie is steeds op die dorp."
"Was te kort daar, maar sal dink dit is 'n geskiedkundige dorp as ek moet oordeel aan die geboue. "
"Stil en rustige atmosfeer. Waarlik 'n plek om jouself geestelik en liggaamlik te vernuwe."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Eldorado Self-Catering Country House"Dit is 'n beautiful dorpie, maar dink nie die local pubs is altyd so gasvry nie."
"Robertson is een van ons gunstelingbestemmings om weg te gaan kruip van die besige lewe. Dis ons derde besoek aan die dorpie en dit sal 'n gunsteling bly - ons vertel al ons vriende om soontoe te gaan."
"Die dorp is 'n rustige plek, maar benodig meer eetplekke. Maar verder is dit 'n lekker plek vir wegbreek van al jou gewone lewe."
"Lekker wynplase (veral lekker soetwyn) en naweek-doendinge. Vreeslike gasvrye mense in die Breedekloof. Besoek graag tydens die Soetes en Sop Fees. "
"The gravel road added to the rustic feel of the place. We loved everything about it."