Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (149)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (133)

Resensies van Kampsbaai

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Kampsbaai van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kampsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R33 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai

Pitlochry is 'n lieflike villa met moderne argitektuur en ontwerpersafwerkings en kunswerke in die luukse voorstad, Kampsbaai. Dié villa het 3 verdiepings en bied 'n uitsig oor die see en op die berge. Die boonste...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

Sante Fé Apartment is 'n ruim, moderne tweeslaapkamerwoonstel in die gesogte Kaapse buurt, Kampsbaai. Die eenheid grens aan die hoof-villa, maar het sy eie ingang en parkeerplek op die perseel. Die woonstel het s...

Vanaf
R19 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai

Atlantique Villa Camps Bay bied luukse verblyf met asemrowende see-uitsigte, 'n groot swembad en eksklusiewe gasvryheid. Dié huis beskik oor 4 luukse suites en is die ideale bestemming vir privaat luukse verblyf i...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Kampsbaai

Asemrowende uitsigte oor die berge en die Atlantiese Oseaan is kenmerkend van dié villa in Kampsbaai. Dit is 'n moderne huis wat deur 'n argitek ontwerp is en oor verskeie vlakke strek om net die beste uitsigte, pr...

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Kampsbaai

Bungalow 26 is 'n vakansiehuis op die strandfront in die eksklusiewe en modieuse Kaapse buurt, Clifton. Die huis is aan die onderpunt van die trappe wat na Derde Strand toe lei en spog met 'n panoramiese uitsig oor ...

Vanaf
R7 255
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Lincoln House is net 200 m vanaf die strand in Kampsbaai en bied 'n pragtige uitsig oor die see en berg. Die huis het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die kamers het dubbelbeddens ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai

Fairways on the Bay is 'n kontemporêre gastehuis binne 100 m vanaf Kampsbaai se strand in Kaapstad. Gaste kan vanaf die gastehuis die pragtige strande van die Atlantiese kus en majestueuse uitsig oor die see, op Ta...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Athol Views Studio is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in ’n stil cul-de-sac in die gesogte Kaapstadse voorstad, Kampsbaai. Die moderne ontwerpte ateljeewoonstel is oopplan met ’n slaapkamerarea...

Vanaf
R17 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Bakoven Bliss is 'n lieflike vakansiehuis met slaapplek vir 6 in Bakoven en is stapafstand van Bakoven se strand af. Dié huis spog met lieflike see-uitsigte en beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen 'n koninggrootte-...

Vanaf
R8 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Barley Bay Penthouse is 'n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 in Bakoven en het 'n pragtige uitsig oor Barleybaai. Dié dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers op die onderste verdieping met lugve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Kampsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]