Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11351 resensies.

Colesberg, Karoo

Berry Hill Guesthouse

"Interessante dorpie."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"'n Vergete dorpie met baie armoede."

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"Sal definitief terugkeer. Die restaurant het heerlike geregte op die spyskaart."

Prins Albert, Karoo

The Sanctuary

"Prins Albert is 'n fees. Baie goeie restaurante - Jeremy's is ons gunsteling, baie interessante markies en natuurlik die indrukwekkende Swartbergpas."

Vanderkloof, Karoo

The Folly

"Dit is lekker!"

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Ons het Graaff-Reinet baie geniet aangesien ons al voorheen daar was. Vriendelike Afrikaanssprekende mense. Dankie, ons kom weer."

Karoo

Gariep N1 Chalets

"Mooi wêreld."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Beeldskone uitsig."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Dis net 'n oorslaapdorp."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Werklik 'n unieke plekkie, en dit as gevolg van een vrou se kunssinnigheid. Dit voel soos 'n ander land, met 'n rustige pas en vriendelike mense."

Beaufort-Wes, Karoo

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Pragtige Karoo-omgewing en dorp. Karoo Nasionale Park is 'n moet."

Gariepdam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Best service. Best place for an overnight. Excellent restaurant Tjailatyd and the Gariep ATKV."

Graaff-Reinet, Karoo

No. 6 Guest House

"Die dorp het daarin geslaag om oor die jare sy karakter te behou deur erfenisgeboue pragtig in stand te hou. Beslis 'n besoek werd."

Beaufort-Wes, Karoo

Olive Grove Guest Farm

"Vuil en lastige bedelaars. Chris Barnard is so afgeskaal en nie meer die moeite en koste werd om te besoek nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Pragtige, skoon dorpie wat nie genoeg raakgesien word nie. Sal definitief 'n dag of twee daar kan bly om al die pragtige plekkies te verken. Dit was net 'n teleurstelling dat ons net by die Spur kon aandete geniet. Die duurste ete vir ons hele vakansie."

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Kinders wat bedel is lastig."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Clean, beautiful place."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Gariep het ongelukkig nie veel om te doen behalwe die damwal nie. Bietjie moeilik om kindertjies besig te hou as daar niks is nie."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Mooi skoon dorp en sentraal geleë vir oorbly met reis na die Kaap."

Colesberg, Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Inni Kraal restaurant is a definite favourite."

Middelburg, Karoo

Aloes Guest House 62 on Meintjies

"Oorslaapplek om 'n lang reis te halveer."

Beaufort-Wes, Karoo

Ons Huisie

"Halfpad Weskus toe, so ons het heerlik oornag."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Goeie oornagplek."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"'n Lekker plek om saam met familie en vriende te gaan kuier en rustig raak."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Kry die gevoel dat dorp netjieser raak."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Sal graag in die toekoms langer wil vertoef om meer van Graaff-Reinet te siene te kry."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang