Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11297 reviews.

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Interessante klein dorpie."

Beaufort West, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Hopeloos te veel vragmotors wat daar deurgaan, verder sal ek slegs dit as oornag gebruik."

Vanderkloof, Karoo

Lê-Ke-Plekkie Gastehuis

"Goeie ligging vir oorslaap, twee of drie aande vir reisigers wat met vakansie is tot kontrakteurs wat 'n blyplek nodig het."

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Ek dink daar is potensiaal vir veel meer. Overrated op die oomblik. Ek slaap liewer weer in Colesberg oor."

Beaufort West, Karoo

Bakgat Blyplek

"Ons het die Karoo Nasionale Park besoek en aandete gaan eet in die restaurant. Bespreek vooraf, heerlike lamsnek."

Colesberg, Karoo

Berry Hill Guesthouse

"Oulike, plattelandse dorpie."

Karoo

Kareebome Karoo Verblyf

"Karoo is altyd baie mooi."

Laingsburg, Karoo

Swartberg Street Guest House

"Min om te doen en dien meer as 'n halfwegstasie."

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Lovely quaint Western Cape village with exquisite access roads to and from the east: Meirings Poort Pass and the historic Swartberg Pass."

Beaufort West, Karoo

Ons Huisie

"Karooskaapvleis en breakfast by 4Sheep is 'n moet in Beaufort-Wes."

Karoo

Three Sisters Guest Farm

"The Karoo is special. Time stands still here and the views are spectacular."

Springfontein, Karoo

Springfontein Guest House

"Dorp baie verwaarloos, maar omgewing pragtig."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Ek het verlief geraak op die Karoo in Colesberg. Dit was so rustig en die kos was fantasties. Vriendelike mense."

Fraserburg, Karoo

Klipheuvels Guest Farm

"Fraserburg is 'n tipiese Karoodorpie propvol karakter."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Water is 'n groot probleem in die dorpie, die dam is vol, maar die woongebiede sukkel met kwaliteitwater en normale voorsiening van skoon water is swak indien daar wel water is."

Gariep Dam, Karoo

View Lodge

"Baie mooi area net jammer paaie is vol slaggate."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Colesberg is die uitstekende oorslaap wanneer jy Kaapstad of George toe gaan. Daar is redelike goeie eetplekke wat tipiese Karoogeregte bedien."

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Rustige, skoon dorp. Baie winkeltjies om te besoek."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Heerlike ontspanning. "

Karoo

Waschbank River Lodge

"Altyd heerlik om deur die Karoo te toer."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"'n Juweel van 'n plek met die pragtige, outydse winkels en vriendelike mense!"

Loxton, Karoo

Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"A unique and very special part of the karoo. Its remoteness is part of its charm, and the drive to or from Beaufort West is stunning and worth taking slowly."

Karoo

Wiida Gasteplaas

"Die Karoo is beeldskoon na goeie reën. Goeie mense met harte van goud."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Nie baie om te doen nie, maar die uitsig is ongelooflik mooi!"

Beaufort West, Karoo

Olyf Takkie

"A convenient stop-over for long road-trips."

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers