Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
Bladsy 4 - 97 lekke plekke om te bly
101 On Main is sentraal geleë in Kimberley en bied gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe. Die eenslaapkame...
75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley. Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang h...
Komrus is 'n veilige plekkie wat hartlike, Noord-Kaapse gasvryheid en uitstekende diens bied. Dié instansie is sent...
Guesthouse 4 Carrington is sentraal in die Memorial-area in Kimberley geleë. Die ruim en historiese huis het 'n rus...
19AtLast is in 'n stil area en baie sentraal in Kimberley geleë. Verblyf word in verskeie eenhede gebied. Kamer 1,...
Little Rock Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf. Die perseel is 300 m vanaf die MediClinic Gariep Hos...
The Kimberley Club Guesthouse is 'n lieflike hotel wat gerieflike oornagverblyf in die stad Kimberley bied. Die hot...
@7a Jameson Bed and Breakfast bied bekoorlike verblyf in die rustige buurt, Rhodesdene, in Kimberley. Die gastehuis...
Die New Rush Guesthouse beskik oor 5 verskillende geboue in dieselfde outydse straat op die perseel van die Big Hol...
Krulkop is 'n lieflike, knus woonstel op die eienaar se eiendom in Kimberley in die Noord-Kaap. Die woonstel is ide...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer