Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
Bladsy 5 - 97 lekke plekke om te bly
Road Lodge Kimberley in die Noord-Kaap is ideaal geleë langs die Flamingo Kasino met konferensiegeriewe vir 240 afg...
Don't Leaf is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is ideaal v...
Kimberley Rose bied 8 luukse en suite-kamers met aparte ingange. Al die kamers is netjies afgewerk en laat jou tuis...
Mondior Manor is geleë in Kimberley en bied puik diens en aandag aan detail, maar ons moedig ook ons gaste aan om h...
@ Jameson is 'n losstaande woonstel op die eienaar se perseel in Kimberley wat gerieflike oornagverblyf aan reisige...
Pro Plants Accommodation is in die hartjie van Kimberley en bied rustige en skilderagtige verblyf met 'n pragtige t...
Joan's Rest is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n residensiële perseel met 'n privaat ingang in South Ridge, Kimb...
Newlands Country Lodge is op 'n plaas in die buitewyke van Kimberley en is net 10 km van die middedorp af. Verbly...
Cecil John Rhodes Guest House is 'n historiese gebou wat uit 1895 dateer. Dit is sentraal geleë en stapafstand van ...
Sisibala Cottage is op 'n wildsplaas sowat 25 km buite Kimberley. Dié kothuis het 2 kamers en elke kamer het lugv...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer