Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Little Brak (45)
Reebok (61)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Klein-Brakrivier

4.6 / 5  
volgens 77 resensies
Lees regte resensies van Klein-Brakrivier van 77 geverifieerde gaste.
Indien jy Klein-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Klein-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Brakrivier selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Little Brak River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klein-Brakrivier Selfsorg-eenhede

32 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

New Beginnings Self-catering House is 'n Klein-Brakrivier, 'n kusdorpie op die Tuinroete tussen George en Mosselbaai. Die huis is naby die strand en die Klein-Brakrivier - albei bied watersportgeleenthede. Dié vo...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Maison Bougies is 'n selfsorg-woonstel in Klein-Brakrivier, geleë op dieselfde perseel as die eienaar se woning. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig, naby ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Langenhoven Flat 35452 is in Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier en bied gehalte-verblyf vir 'n klein familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Di...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

De Rustlaan Vakansiehuis is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Klein-Brakrivier. Die dubbelverdiepinghuis het 'n lieflike berg-uitsig en beskik oor 3 slaapkamers wat 3 badkamers met storte en 1 met 'n bad deel. Da...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Riverhouse 33522 is 'n lieflike vakansiehuis in Klein-Brakrivier op die Tuinroete, tussen George en Mosselbaai in die Wes-Kaap. Die huis is binne maklike bereik van die strand en die Klein-Brakrivermonding wat uitst...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

JB Muller Holiday House 35648 is in Klein-Brakrivier geleë - 'n klein kusdorp tussen George en Mosselbaai op die Tuinroete. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, di...

Vanaf
R3 825
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Holiday House on Brink 35635 is ’n ruim selfsorghuis wat slaapplek bied aan 12 gaste in Klein-Brakrivier en is 400 m van die strand af. Dié rustieke vakansiehuis het 3 slaapkamers met dubbelbeddens en die kamer...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Beachfront Holiday House 35572 is in Klein-Brakrivier en het slaapplek vir 8 met maklike toegang tot die strand. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Daar is 3 kamers en 1 badkamer op die b...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Robertson Holiday House 35633 bied selfsorgverblyf naby die strand in die kusdorpie, Reebok. Hierdie gehuggie is tussen Klein- en Groot-Brakrivier geleë en is slegs 'n kort motorrit weg van Hartenbos, Mosselbaai, G...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Van der Riet Holiday House 35669 is 'n selfsorghuis in Klein-Brakrivier. Dis gerieflik gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste. Dié huis het 3 slaapkamers, en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die hoofslaapkamer ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Klein Brakrivier selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Klein Brakrivier akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Klein Brakrivier akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za