Geverifieerde Resensie

Knysna

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 791 resensies.

Theseneiland, Knysna

On The Waterway

"Seems like a very safe place, it was quiet and beautiful."

Knysna

Beletage

"The area has recovered beautifully from the fires a few years ago. It is fresh and green. "

Upper Old Place, Knysna

Footprints of Knysna

"Stil en rustige omgewing."

Knysna

Woodlands Self-Catering

"Beveel dit vir elke persoon aan."

Knysna

Founders Keepers - Leisure Isle

"Die personeel in restaurante en winkels is baie ongeduldig en onvriendelik (nie met my nie, maar was interessant om dit waar te neem oral om ons). Die paaie is haglik. Die natuurskoon is onbeskryflik asemrowend en Knysna is beslis 'n besoek werd."

Knysna

Woodlands Self-Catering

"Baie om te doen, maar ruk 'n mens se sak vreeslik. Vir 'n gesin van 3 om net voëls of apies te gaan kyk kos amper R600. Restaurante het heerlike kos en vermaak."

Knysna

Point Lodge

"Soveel dinge om te doen, maak elke dag 'n spesiale belewenis."

Theseneiland, Knysna

Easy Canal Living on Thesen Islands

"A beautiful and excellent place to stay."

Knysna

Point Lodge

"Die mense in Knysna is saamgesnoer deur die brande verlede jaar en baie slegte herinneringe is vir ons vertel maar meer nog die goeie dinge wat daardeur gebeur en plaas gevind het rondom hul ondervindinge. Hulel vertel almal net van die gemeenskap wat so saam gestaan het en hulp wat van orals oor ingestroom het."

Paradys, Knysna

Lagoon Lodge

"Asemrowend mooi!"

Lake Brenton, Knysna

Glen House

"Werklik 'n idilliese mooi plekkie!"

Paradys, Knysna

Estuary Rest

"Can be recommended."

Knysna

The St James of Knysna

"Die brandskade van 2017 het die dorpie swaar getref en dit gaan tyd neem vir die plaaslike ekonomie om te herstel."

Theseneiland, Knysna

Taliesin

"Very beautiful and secure Island."

Knysna

110 Bay View

"Fantastiese vakansiebestemming."

Knysna

The Bamboo Lodge in Knysna

"Pragtig, mal oor Knysna."

Lake Brenton, Knysna

Glen House

"The location is not for the fun-seeking type, but very secure with lovely walks and ample space for safe biking expeditions. "

Knysna

Woodlands Self-Catering

"Dit is 'n juweel in Suid-Afrika. Die natuur is pragtig."

Knysna

Oyster Creek Lodge

"Fantasties."

Lake Brenton, Knysna

Glen House

"Die ideale plekkie om te kom stoom afblaas, die beste plek om af te tree."

Knysna

Brenton Beach House

"Short drive into Knysna, the waterfront and Thesen's Island. Perfect to browse the shops and lots of great restaurants."

Lake Brenton, Knysna

Glen House

"Dit is een van die plekke wat 'n mens moet sien. Pragtig."

Knysna

Heaven Can Wait

"We were really only there for golf. And that was amazing."

Lake Brenton, Knysna

Glen House

"Beautiful and peaceful environment."

Old Place, Knysna

Feel @ home

"Al wat hulle kort is WIFI"

Lake Brenton, Knysna

Glen House

"Pragtige natuur omgewing buite die dorp met fantastiese uitsigte oor Knysna. Veral aanbeveel as gevolg van bokkies, hasse en vele ander."

Lake Brenton, Knysna

Bibi Ellipsis

"Baie netjiese perseel en dit was wonderlik om so na aan die natuur te wees en diere te sien wat kom groet."

Knysna

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"This is one awesome place, the best holiday I ever had. People in Knysna are so friendly and the service all around is stunning."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang