Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
Bladsy 3 - 33 lekke plekke om te bly
Atlantic Wave Kommetjie Sea View is 'n stylvolle en ruim selfsorg-dakwoonstel in die hartjie van Kommetjie. Die uit...
The Bay House is 'n pragtige en moderne huis op die strandfront met 'n hek wat direk na die strand lei. Hierdie hui...
Kommetjie Oasis is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van Kommetjie. Die eienaars woon heeltemal apart op die per...
Aquaview Beach House is 'n selfsorggastehuis met 3 verdiepings en asemrowende uitsigte oor Long Beach. Dis net 'n k...
Last Word Long Beach is 'n pragtige boetiekhotel wat luukse strandfrontverblyf in Kommetjie, Kaapstad bied. Elke ru...
Bahari Beach Apartment is 'n selfsorg-eenheid wat in die kuswoonbuurt, Kommetjie, Kaapstad geleë is. Hierdie bekoor...
Fin Whale Beach House is 'n stylvolle strandhuis in Kommetjie, waar daar 'n rits restaurante, koffiewinkels, deli's...
Die Kelkie Accommodation bied selfsorg-eenhede op die gasheer se perseel in Kommetjie in Kaapstad. Die perseel bied...
Bahari Beach Cottage is 'n selfsorgkothuis wat aan 'n bewarea in Kommetjie grens. Hierdie verblyf is naby die stran...
Garden Apartment - Kommetjie is 'n stylvolle tuinwoonstel in Kommetjie, Kaapstad en is 'n uitstekende keuse vir gas...