Geverifieerde Resensie

Lowveld

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lowveld bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 500 resensies.

Phalaborwa, Laeveld

Royal Game Guest House

"Dorp kan skoongemaak word. Enigste positiewe van Phalaborwa is die dorp se ligging."

Phalaborwa, Laeveld

Sunbird Lodge

"A good stopover before entering KNP."

Phalaborwa, Laeveld

Normann Safari Bush Lodge

"Baie skoon en netjies gevind. Petroljoggies vriendelik en hulpvaardig."

Phalaborwa, Laeveld

Casa Leitao Lodge

"Dit is 'n lekker oornagstop vir die Wildtuin."

Phalaborwa, Laeveld

Bushveld Terrace Safari Hotel, Lodge & Spa

"Krugerwildtuin is definitief die ding wat Phalaborwa op die kaart plaas."

Phalaborwa, Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa

"Sal net dit as oornagplek gebruik."

Phalaborwa, Laeveld

Masorini Bush Lodge

"Gateway to the Kruger Park."

Phalaborwa, Laeveld

Sunbird Lodge

"I know it is asking a lot of any platteland town but some variation in the restaurant menus would be welcome! Otherwise, Phalaborwa has all one needs, including a very good Spar."

Phalaborwa, Laeveld

Masorini Bush Lodge

"Vriendelike mense in 'n relatiewe skoon dorp."

Phalaborwa, Laeveld

Sunbird Lodge

"There are limited places one can visit in Phalaborwa but an overall nice place to stop."

Phalaborwa, Laeveld

A Traveller's Palm

"Phalaborwa is a good town with its hot weather."

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"Perfect for entry to Kruger National Park."

Phalaborwa, Laeveld

A Traveller's Palm

"Baie mooi en warm dorp! Direk langs die Krugerwildtuin."

Phalaborwa, Laeveld

Phalaborwa Town Guest House

"Ongelukkig het riool in straat uitgeloop."

Phalaborwa, Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa

"Die dorp is nie buitengewoon nie, maar die nabyheid aan KNP maak dit baie gerieflik."

Phalaborwa, Laeveld

Cottage Lenise

"Phalaborwa is 'n plaaslike dorpie, so sorg dat u alles saamry. Die paaie is maar sleg, so ry versigitg."

Phalaborwa, Laeveld

Sunbird Lodge

"Mooi dorp met goeie geriewe."

Phalaborwa, Laeveld

Lengau Lodge

"Would defeintely revisit again, amazing !"

Phalaborwa, Laeveld

Bush Villas on Kruger

"Nice, small town, but during festive when they have a lot of tourist the electricity keep on tripping due to overload."

Phalaborwa, Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa

"Mooi dorp en lekker naby aan die Wildtuin."

Phalaborwa, Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa

"Phalaborwa is baie gerieflik as jy by die Wildtuin wil wees."

Phalaborwa, Laeveld

Sunbird Lodge

"Super safe place to be."

Phalaborwa, Laeveld

Near-to-Kruger House

"Great I would suggest you should try the night game drive which starts at 5 pm and takes around 3 hours, awesome way to explore mother nature and get to see some wild animals."

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"It is better to visit the town in winter."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang