Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2160 resensies.
Marthie H. - 4th April 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
'n Mooi area.
Moira S. - 3rd April 2019
staying in Mookgopong, Limpopo
Baie mooi omgewing, baie wildsplase, wildsritte en lifelike privaat bestemmings.
Laetitia S. - 3rd April 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Omgewing van Bela-Bela is baie spesiaal, nie die dorpie nie.
Jan G. - 3rd April 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Ek is vir die eerste keer in my lewe hier en is baie beïndruk deur vriendelike mense en diens.
Hans J. - 2nd April 2019
staying in Mookgopong, Limpopo
Dorp se strate kan opgegradeer word. Winkels is op standaard, inwoners is vriendelik en gasvry. Was by Hansie-week rugbytoernooi, Hoërskool Hans Strydom is 'n netjiese skool en fasiliteite is op standaard. Voorwaar 'n skool waarop 'n dorp kan trots wees.
Johan D. - 2nd April 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Pragtig.
A S. - 1st April 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Dit is 'n skoon netjiese dorpie met goeie sekuriteit en vriendelike mense. Ons het ten alle tye veilig en welkom gevoel.
Hannelie B. - 27th March 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Lieflike klein dorpie waar jy al die nodige kan doen.
En E. - 27th March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Pragtige bosveld en vir ons wat voëlkykers is, is dit voorwaar 'n plek om te verken. Bela-Bela het ook al die nodige winkels as jy iets tuis vergeet het.
Anton S. - 27th March 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Dit is 'n stil en lekker dorp, en mens kry alles te koop wat jy nodig het.
Shani K. - 27th March 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Friendly little town, central area for day trips.
Liza K. - 26th March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Sal enigiemand aanbeveel om daar vakansie te hou. Uitstekende plek.
Marelize D. - 26th March 2019
staying in Lephalale (Ellisras), Limpopo
Best place to visit.
Salome B. - 26th March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Een van ons gunsteling plekke om te besoek.
Ryno M. - 26th March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Altijd lekker in die bosveld.
Danie P. - 25th March 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Magoebaskloof wonderlike plekke om te besoek.
Marlene W. - 25th March 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Ons het 'n heerlike middagete geniet by die Koffiekan Plaaswerf restaurant in Modimolle - beslis aan te beveel!
Wilna J. - 25th March 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Die atmosfeer by Leeupoort Vakansiedorp is een van samehorigheid.
Pieter L. - 25th March 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Die dorpie gaan maar agteruit. 'n Skaduwee van wat die pragdorp Nylstroom was. Ons hoofrede hoekom ons eerder buite die dorp by Casamento geslaap het en nie in die dorp self nie.
Anne M. - 25th March 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Mense altyd vriendelik en behulpsaam met wat jy ook al nodig het.
Alan S. - 25th March 2019
staying in Bendor Park, Limpopo
Dit is 'n stil woonbuurt in Polokwane en baie goed geleë om die besige plekke in die stad te besoek.
Natasja M. - 25th March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Natuurskoon is asemrowend! Het een hele dag by Aventura Warmbad deurgebring wat 'n fantastiese ervaring was, alle geriewe was nuut opgeknap en in werkende toestand soos geadverteer.
Melanie K. - 25th March 2019
staying in Mookgopong, Limpopo
Visited Bouncy Crocs - awesome place!
Tanya G. - 25th March 2019
staying in Haenertsburg, Limpopo
Baie klein plekke. Ideaal vir 'n vinnige ontbyt of middagete.
Minette M. - 25th March 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Hoedspruit as 'n basis vir omliggende attraksies is goed, maar bied nie self genoeg om 'n mens besig te hou nie.
Hino S. - 25th March 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Winkel is te duur. 'n Mens kan nie dinge daar koop nie.
Anton G. - 25th March 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Modimolle het baie agteruit gegaan vandat ek 'n paar jaar terug daar was. Die strate is vuil en vol gate en die lugversogers in die mall het nie gewerk nie op 'n baie warm dag.
Sandrea A. - 21st March 2019
staying in George's Vallei, Limpopo
Pragtig.
Lizelle C. - 21st March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Dit is baie mooi en baie warm gewees.
Rose R. - 20th March 2019
staying in Groblersdal, Limpopo
Pasop vir die paaie - daar is baie slaggate.
Lynn V. - 19th March 2019
staying in Naboomspruit, Limpopo
Daar is net 'n paar winkels en die dorp is ongelooflik vuil. OK Grocer is die beste opsie om kos en benodigdhede te koop.
Caschandra J. - 19th March 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Hoedspruit het baie oulike winkels, die wildtuin se hek is baie naby en ek sal definitief Moholoholo aanbeveel
Nooi M. - 19th March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
It's a great place to visit.
Niel L. - 18th March 2019
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Magoebaskloof en omgewing bly een van die land se toerisme - juwele wat iets vir elkeen bied en met skoonheid betower!
Michelle M. - 18th March 2019
staying in Haenertsburg, Limpopo
'n Klein, maar besige dorpie met die beste melkskommels in die land!
Madeleine E. - 18th March 2019
staying in Kampersrus AH, Limpopo
Vriendelik, lekker atmosfeer, netjiese verblyf!
Antoine H. - 17th March 2019
staying in Mapungubwe National Park, Limpopo
The receptionist and rangers were very helpful and very friendly. Keep up the good work.
Nick O. - 17th March 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Vreeslik baie mooi en vriendelike mense.
Boet P. - 16th March 2019
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Uniek.
Thea L. - 15th March 2019
staying in Rust De Winter, Limpopo
Was daar vir 'n sport geleentheid by Camp Discovery, daar is baie gastehuise om van te kies en te keur.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za