Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1594 resensies.
Hennie G. - 13th February 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Bietjie warm in somer.
Jenny T. - 13th February 2018
staying in Louis Trichardt, Limpopo
Rustige skoon dorpie.
Amanda C. - 13th February 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Dis vir ons naby aan die huis en ons geniet die omgewing.
Rianda D. - 12th February 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Soveel mooi om te sien en soveel oulike plekkies om te besoek.
Elma P. - 11th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Indien jy iets by die huis vergeet kan jy dit in die dorp koop. Die omgewing bied ook 'n verskeidenheid van aktiwiteite en besienswaardighede vir toeriste van alle ouderdomme.
Antoine H. - 10th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela Bela seems to be shaping up for the best.
Robert K. - 8th February 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Dit is 'n goeie bestemming as jy weg wil kom van die stad af. Die pragtige klein dorpie Haenertsburg is 'n ekstra bonus om te besoek - dit laat jou voel tyd het bietjie stil gestaan.
Johan V. - 7th February 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Lekwar-restaurant is uitstaande. Mooi en rustige omgewing.
Leonora S. - 7th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela is 'n vakansiedorpie in die middel van die bosveld. Dit is besig oor naweke, maar verder baie rustig. Hulle kan regtig iets doen aan hulle paaie en infrastruktuur.
Shaun A. - 5th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Mooi bosgebied, vol berge en stilte.
Manie B. - 5th February 2018
staying in Vaalwater, Limpopo
Die dorp Vaalwater is maar vaal, maar die omgewing is fantasties.
Itumeleng S. - 5th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
It gave an impression of safety as our car on the guest house was on the street parking but nothing happened. At Forever Resorts we left our belongings unattended for hours and were also still safe.
Aileen S. - 4th February 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Beeldskone area en die inwoners is uitstekend. Sal definitief weer 'n hele paar keer daar gaan kuier.
Lynn T. - 4th February 2018
staying in Thabazimbi, Limpopo
Spectaular scenery in Marakele National Park. The town is large enough to have restaurant choices and good grocery stores.
Adrie J. - 30th January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela is altyd lekker!
Chris V. - 30th January 2018
staying in Makhado, Limpopo
Pragtige area.
Whitey B. - 30th January 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Lekker area. Hout is goedkoop daar.
Lawrence R. - 29th January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
I enjoyed the place but there's not much recreational activities.
Klaas M. - 29th January 2018
staying in Sterpark, Limpopo
Go there if you need quality personal time.
Retha B. - 29th January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Gerieflik vir 'n naweekwegbreek, maar beslis nie 'n bestemming vir 'n langer tydperk nie.
Lourie K. - 29th January 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Ons het Pepe's Restaurant tydens ons verblyf besoek. Die diens en kos was uitstekend!
Belina M. - 23rd January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Very good for an outing. Safe, everything is nearby and the people are friendly and helpful.
Marietjie S. - 22nd January 2018
staying in Marble Hall, Limpopo
Die omliggende omgewing is pragtig!
Meagan G. - 22nd January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Very beautiful place.
Elizabeth D. - 17th January 2018
staying in Waterberg, Limpopo
Breathtaking.
Bev B. - 17th January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Sal altyd lief bly vir Bela-Bela en die omgewing. Ons kuier ten minste 4 na 5 keer per jaar daar in dié omgewing. Baie lekker.
Theunis B. - 17th January 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Wonderlike omgewing en natuurskoon.
Stefanus M. - 15th January 2018
staying in Balule Natuurreservaat, Limpopo
Dit is baie droog.
Paraskevi S. - 15th January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Friendly people.
Kobus P. - 15th January 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Die dorp self is nie enige sout werd nie. Die winkels is vuil en die inwoners meer ongeskik as die Gautengers. Ons is al menigte kere in die omgewing vir vakansies en die akkommodasie, hul bestuur en personeel is onbekryflik behulpsaam en vriendelik. Die natuurskoon is ook wonderbaarlik. Die eetplekke probeer darem opmaak vir die gemors in die dorp self. Dit is jammer die teeplantasie is nou tot niet en die nougat-vervaardigers is nie meer daar nie. Ek beveel net aan dat niemand die Fruit & Veg City besoek nie. Die winkel is 'n gesondheidsrisiko en vrot vleis is die voorland. Ek sal weer in die omgewing gaan kuier, maar als self saamry en niks daar koop nie.
Marelise C. - 14th January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Ons het die kinders eendag na die Warmbad Forever Resort geneem en hul het dit baie geniet. Ons het vroeg gegaan om 'n plek in die skaduwee te kry, en dit was goed beheer sodat die plek nie oorvol was nie.
Buks C. - 14th January 2018
staying in Waterberg, Limpopo
Fantasties.
Tabitha M. - 14th January 2018
staying in Polokwane, Limpopo
Nice dining. Tranquil.
Phutiane R. - 12th January 2018
staying in Musina, Limpopo
I think the people could do a much better job in marketing their area. I sincerely think this town and region has much to offer visitors.
Madelein M. - 12th January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Omgewing baie mooi en mense oral baie vriendelik. Forever Resort is 'n puik plek vir gesinsvakansies. Sal beslis weer die omgewing besoek.
Wessel R. - 11th January 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
'n Klein dorpie met ryk geskiedenis en die mooiste uitsigte op aarde!
Gertruida T. - 10th January 2018
staying in Thabazimbi, Limpopo
Die Thaba Mall is groot en gerieflik vir al jou inkopies.
Maleke S. - 10th January 2018
staying in Louis Trichardt, Limpopo
It was surprisingly clean and developed.
Charlene J. - 10th January 2018
staying in Limpopo
Ander goed om te sien, boerderye daar is baie oulik.
Rogerio D. - 10th January 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Some places to visit seem to be unsafe.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]