Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1835 resensies.
Mmalebo S. - 8th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
A very nice place to be. I wouldn't mind going there over and over again. We enjoyed every moment.
Len P. - 8th November 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Sien sterre.
Yolandi B. - 7th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela is beslis die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek. Sal beslis keer op keer teruggaan.
Koos V. - 7th November 2018
staying in Waterberg, Limpopo
Daar is niks soos die Waterberge nie.
Coen B. - 6th November 2018
staying in Groblersdal, Limpopo
Omgewing baie mooi. Die dorp self en veral die middedorp lyk gehawend. SAPS was baie gaaf om rigting aan te wys.
Jenny V. - 6th November 2018
staying in Waterberg, Limpopo
Die Waterberg is besonders. Dit voel asof mens die normale wêreld agter laat en in 'n ander tyd gleuf in beweeg. Die mense is vriendelik, die omgewing bitter mooi enige tyd van die jaar!
Nametsegang P. - 6th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
A great place to be.
Danie F. - 6th November 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Onbeskryflik!
Edward N. - 5th November 2018
staying in Mokopane, Limpopo
Very friendly people and it feels safe to move around.
Samuel Sello K. - 31st October 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Small town of Modimolle, a place where you can drive around without fear people there are so friendly you can't get lost.
Michael K. - 30th October 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Nice, beautiful and laid back environment.
Joan A. - 29th October 2018
staying in George's Vallei, Limpopo
Beautiful.
Andrea D. - 29th October 2018
staying in Vaalwater, Limpopo
Lots to do if you have the time.
Zelda C. - 29th October 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Daar is baie vakansieplekkies in Naboomspruit wat ek graag sal wil besoek, maar die dorpie is glad nie hoog op my lys om te besoek nie, beslis nie meer soos ons in die ou dae nie. As ons weer daar vakansie hou sal ons 'n plekkie soek wat 'n winkel het sodat mens nie hoef na die dorp te ry nie.
Carla G. - 29th October 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Was al by heelwat lodges in die Bela-Bela omgewing en die area is uitstekend vir 'n bosveld wegbreek.
Werner S. - 29th October 2018
staying in Baltimore, Limpopo
I slept in Marnitz about 35 km from Baltimore and in Baltimore there is an garage and NTK for basic farmer needs and in Marnitz is a bottle store and petrol/diesel station with a bar and a few bed and breakfast lodges.
Janet V. - 28th October 2018
staying in Polokwane, Limpopo
Bid vir reën, dis baie droog daar.
Lidia J. - 28th October 2018
staying in George's Vallei, Limpopo
Dit is verskrilik mooi! Ons is versot op die plek.
Magda G. - 26th October 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Baie mooi plekke om oor te slaap.
Santi M. - 25th October 2018
staying in Vaalwater, Limpopo
This town really developed in the last 10 years. You can actually stop and eat and shop here, and people are still friendly with tourists!
Sonica M. - 23rd October 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
GPS vat jou deur die informele nedersetting.
Lani S. - 23rd October 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Pragtige juweel!
Pieter L. - 23rd October 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Lots of places to stay and game lodges around.
Aileen W. - 23rd October 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Most of the town is only open over weekends. It was disappointing as we were told about great places to see in and around Haenertsburg.
Zelda B. - 23rd October 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Forever Resort Aventura is 'n moet besoek, net jammer hulle is 'n bietjie duur.
Marnay S. - 22nd October 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Magoebaskloof is 'n pragtige plek. Die weer het onverwags opgesteek Saterdag, maar die uitsig is asemrowend en daar is baie plekke om van te kies vir verblyf.
Michael D. - 22nd October 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Great shopping centre. Checkers in particular is fabulous to grab what you require for your stay. Lots of great bars and restaurants to enjoy meals and drinks throughout your stay.
Isolde S. - 22nd October 2018
staying in Louis Trichardt, Limpopo
'n Goeie deurgangsbestemming na die Kruger Nasionale Wildtuin.
Leonie J. - 18th October 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Mooi plekkies om te besoek in die omgewing.
Cornelis S. - 17th October 2018
staying in Thabazimbi, Limpopo
We only drove through.
Linda H. - 17th October 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Naboomspruit is 'n tipiese plattelandse dorpie waar agteruitgang in die sakegebied duidelik sigbaar is.
Nico B. - 16th October 2018
staying in Limpopo
Die Loskopvallei is beslis `n plek om te besoek en beter te leer ken.
Elouise V. - 15th October 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Lekker wegbreek naweek in die bosveld.
Thembi M. - 15th October 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
TV's in the bedroom would have also been great to have.
Sarita D. - 15th October 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Eetplekke/restaurante is 'n groot leemte.
Janine G. - 14th October 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
The town's condition deteriorated drastically since I've lived there 10 years ago.
Ju-maé K. - 14th October 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Pragtige dorpie!
Thelma O. - 12th October 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Would love to bring my daughter, she would thoroughly enjoy all the activities!
Johann A. - 10th October 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Haenertsburg is 'n baie mooi en rustige dorpie en daar is baie te sien in die omgewing. Beslis 'n besoek werd!
Arrie Dique K. - 10th October 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Haenertsburg en Magoebaskloof lekker kuierplekkies. Nie te ver om te ry nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za