Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1593 resensies.
Liezl D. - 19th March 2018
staying in Waterberg, Limpopo
Ongelooflik beeldskoon.
Pieter C. - 19th March 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Pragtige dorpie met wonderlike mense, ons het regtig baie lekker gebly.
John B. - 15th March 2018
staying in Mookgopong, Limpopo
Interessante dorpie!
Johan V. - 12th March 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Pragtige plek om vakansie te hou of te oornag.
Andre S. - 12th March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die dorpie self het nie veel om te bied nie, tensy jy belangstel in die Adventure Oord op die dorp. Ons het maar bietjie uit die dorp gery en padstalle ens. besoek.
Illze D. - 12th March 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Tzaneen is 'n mooi skoon dorp maar ons kon geen mall kry om te besoek nie en daar is nie baie restaurant om van te kies nie.
Johan P. - 12th March 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Natuurskoon in die omliggende omgewing is besonders.
Yolandi L. - 11th March 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Pragtige dorpie geleë in asemrowende vallei, met verskeie aktiwiteite en restaurante! Sal sterk aan beveel!
Irene H. - 11th March 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Uitstekend.
Meyer D. - 10th March 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Klein dorpie maar alles wat jy nodig het jy daar kry.
Maria T. - 8th March 2018
staying in Limpopo
Mooi omgewing, beveel Limpopo aan vir 'n lekker wegbreek!
Sade G. - 7th March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Except for the gravel road toward our final destination, the long drive was truly worth it.
Nhlawulo Gleny C. - 6th March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela is a very nice place to be at ,but it rains a lot and it inconveniences other activities.
Thembeka Siphesihle Z. - 6th March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Not much activities to do around the area.
Khaline W. - 5th March 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
A beautiful kloof!
Catherine M. - 5th March 2018
staying in Waterberg, Limpopo
Great for a weekend away from Joburg.
Thelma H. - 5th March 2018
staying in Waterberg, Limpopo
Beeldskone natuur!
Gys ( Zacharias Lodewikus) D. - 5th March 2018
staying in Limpopo
Paaie baie swak, die grondpaaie in 'n baie beter toestand as die teerpaaie. Net slaggate waar jy kyk.
Lisanne H. - 5th March 2018
staying in Waterberg, Limpopo
Marakele also a must to visit.
Dirk B. - 27th February 2018
staying in Waterberg, Limpopo
Waterberg is naby Gauteng en as mens die Thabazimbi/Brits-pad ry is dit ook baie rustiger terug as met die N1.
Karien M. - 27th February 2018
staying in Modimolle, Limpopo
As jy 'n "Bos-liefhebber" is - definitief 'n area om te besoek.
Gorgeous M. - 26th February 2018
staying in Limpopo
Perfect place to have a peace of mind, tranquil and absolutely fantastic.
Cathrine M. - 26th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Beautiful place.
Adri B. - 26th February 2018
staying in Limpopo
My gunsteling plek.
Rudi B. - 26th February 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Lekker plek, nie te ver om te ry nie.
Juanita D. - 24th February 2018
staying in Mokopane, Limpopo
Gebore en getoë daar, myndorp.
Nthabiseng S. - 20th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela is a beautiful place to be Elephant Springs need a revamp they must up their game to get us to go back there and the money they charge too much for such poor service.
Jolandie D. - 20th February 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Sal beslis weer gaan!
Olivia W. - 17th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Go there if you have the opportunity.
Paul M. - 16th February 2018
staying in Chroom Park, Limpopo
Normale woongebied.
Ria G. - 15th February 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Die natuur in Magoebaskloof is beeldskoon. Ons het die Debengeni Waterval besoek en die fasiliteite was goed versorg en skoon. Toeristeaktiwiteite in die omgewing was egter teleurstellend. Alhoewel al die aktiwiteite in die omgewing goed bemark is deur pamflette en op die internet, was meeste van die instansies gesluit in die laaste week van Januarie toe ons daar was. Die Wegraakbosch Plaas kon ons nie op die kaastoer neem of 'n bord van hul kase bedien nie. Sequoia Gardens en Zwakala Brouery was heeltemal gesluit sonder enige kennisgewings. Na 'n uur se ry van een instansie na die volgende op 'n moeilike grondpad het ons moed opgegee. 'n Jammerte, want ons sou graag die plaaslike toerisme wou ondersteun.
Herman R. - 13th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Veral die natuurreservaatomgewing baie goed - geniet die stilte en natuur.
Hennie G. - 13th February 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Bietjie warm in somer.
Jenny T. - 13th February 2018
staying in Louis Trichardt, Limpopo
Rustige skoon dorpie.
Amanda C. - 13th February 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Dis vir ons naby aan die huis en ons geniet die omgewing.
Rianda D. - 12th February 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Soveel mooi om te sien en soveel oulike plekkies om te besoek.
Elma P. - 11th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Indien jy iets by die huis vergeet kan jy dit in die dorp koop. Die omgewing bied ook 'n verskeidenheid van aktiwiteite en besienswaardighede vir toeriste van alle ouderdomme.
Antoine H. - 10th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela Bela seems to be shaping up for the best.
Robert K. - 8th February 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Dit is 'n goeie bestemming as jy weg wil kom van die stad af. Die pragtige klein dorpie Haenertsburg is 'n ekstra bonus om te besoek - dit laat jou voel tyd het bietjie stil gestaan.
Johan V. - 7th February 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Lekwar-restaurant is uitstaande. Mooi en rustige omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]